Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
September 17, 2024SALT deur Cape Ballet AfricaSALT is Cape Ballet Africa se nuwe produksie. Dit bestaan uit nuwe werk deur Suid-Afrikaanse choreograwe. Die danser, Mia Coomber, vertel van die produksie....more8minPlay
September 10, 2024Sasol Nuwe Handtekeninge 2024Die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie se wenners vir 2024 is onlangs aangekondig. Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner en een van die beoordelaars....more21minPlay
September 10, 2024'N BEGIN by Woordfees‘n Begin, is ‘n vertaling van David Eldridge se teks, Beginning. Die akteurspaar, Carel Nel en Cintaine Schutte, is te sien in dié produksie by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch....more24minPlay
September 10, 2024Oos-Kaap Filharmoniese OrkesTerrance April gesels met die artistieke direkteur en violis, David Bester, oor die Oos-Kaap Filharmoniese Orkes. Hulle gesels ook oor ‘n opkomende simfoniekonsert wat in September plaasvind....more7minPlay
September 03, 2024Oppiwater 2025-feesprogramOppiwater Kunstefees 2025 se feesprogram is bekendgestel. Die feesdirekteur, Frans Swart, vertel waarna gehore kan uitsien....more16minPlay
September 03, 2024Laaitie mettie biscuit by AardklopChristo Davids se toneelstuk, Laaitie mettie biscuit, debuteer by vanjaar se Aardklop Kunstefees. Terrance April gesels met hom....more10minPlay
September 03, 2024Speelgoed van glas by WoordfeesSpeelgoed van glas, is ‘n vertaling en verwerking van Tennessee Williams se baie bekende, The glass menagerie. Die regisseur, Nico Scheepers vertel wat gehore kan verwag by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch....more11minPlay
September 03, 2024Autoplay in Kaapstad op die plankeLouise Coetzer, medestigter en choreograaf van Darkroom Contemporary Dance Theatre, vertel van Autoplay, wat te sien is van 10 tot 28 September in Kaapstad....more12minPlay
August 27, 2024Stinkhout deur Philip RademeyerPhilip Rademeyer is die skrywer, regisseur en stelontwerper van Stinkhout, wat debuteer by vanjaar se Aardklop Kunstefees, en daarna te sien is by die Woordfees....more8minPlay
August 27, 2024Visuele kuns by Aardklop 2024Aardklop se kunskurator, MC Roodt, vertel watter uitstallings en werkswinkels alles by die fees aangebied word....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.