Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
August 27, 2024Rust-en-Vrede se uitstallingsDie kurator van die Rust-en-Vrede Galery, Hamlin Jansen van Vuuren, vertel van al die uitstallings wat daar te sien is....more12minPlay
August 27, 2024-loos by AardklopLaurinda Hofmeyr vertel van -loos, ‘n produksie by Aardklop. Sy het van die gedigte getoonset....more9minPlay
August 27, 2024Hoe mooi val die lig deur Riana ScheepersHoe mooi val die lig is ‘n teks deur Riana Scheepers. Dit vertel die verhaal van die liefdesverhouding tussen die Franse skrywer, George Sand, en die Poolse komponis, Chopin....more15minPlay
August 20, 2024Amalia Uys in Wolf, Wolf Hoe Laat Is Dit?Die aktrise, Amalia Uys, is te sien in die produksie, Wolf, Wolf Hoe Laat Is Dit? Sy vertel waaroor dit gaan....more10minPlay
August 20, 2024Hessequa Harmonie 2024Dis weer tyd vir die jaarlikse Hessequa Harmonie op Heidelberg in die Wes-Kaap. Die feesbestuurder, Niël Rademan, gesels oor vanjaar se hoogtepunte....more5minPlay
August 20, 2024Die Van Vuurens Vat VlamAktrise Lizz Meiring vertel van die stuk wat sy geskryf het, Die Van Vuurens Vat Vlam. Dis te sien by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potchefstroom....more20minPlay
August 20, 2024Hugo Lambrechts Musiekskool se jaarlikse ConcertofeesDie Hugo Lambrechts Musiekskool in Parow bied hulle jaarlikse Concertofees aan, waar 14 jong musikante die geleentheid kry om saam met ‘n orkes op te tree. Die hoof, dr. Arisa Voges, vertel wat gehore vanjaar kan verwag....more12minPlay
August 13, 2024Ilne Fourie is VerkleurvroutjieVerkleurvroutjie is Ilne Fourie se eenvrouvertoning, wat debuteer by Aardklop. Sy vertel waaroor dit gaan, en hoe die gehoor bepaal wat gebeur....more13minPlay
August 13, 2024Namibië se simfonieorkesHet jy geweet dat Namibië ook 'n nasionale simfonieorkes het? Gasdirigent Xavier Cloete vertel wat hulle eersdaags uitvoer....more8minPlay
August 13, 2024Marion Holm is Marion MunroeMarion Holm gesels oor haar nuwe eenvrouvertoning, Marion Monroe, te sien by vanjaar se Aardklop....more15minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.