Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
August 13, 20241789 by Joburg Theatre op die plankeDie stel-, kostuum- en beligtingsontwerper, Wilhelm Disbergen, vertel vir Terrance April van die toneelstuk, 1789, te sien by Joburg Theatre....more9minPlay
August 13, 2024Theatrix Singers se Much Ado About SwingRika Vermeulen van Theatrix Singers vertel van hulle volgende produksie, Much Ado About Swing....more6minPlay
August 06, 2024Wat kan ons verwag by Woordfees 2024?Saartjie Botha vertel van die hoogtepunte by vanjaar se Woordfees, wat plaasvind van 28 September tot 6 Oktober in Stellenbosch....more22minPlay
August 06, 2024Twee van Joburg Ballet se dansers teer afDans is ‘n kunsvorm waar die kunstenaars ‘n rakleeftyd het. Twee van Joburg Ballet se dansers, Nicole Ferreira-Dill en Shannon Glover, het onlangs vir die laaste keer op die verhoog gedans. Hulle vertel vir Sue Pyler-Slabbert van hulle aftrede, loopbaanhoogtepunte en die pad vorentoe....more18minPlay
August 06, 2024Johannesburg Filharmonies se vroeëlenteseisoenDie Johannesburg Filharmoniese Orkes bied in Augustus hulle vroeëlenteseisoen aan. Terrance April hoor by Magdalena de Vries wat alles op die program is....more10minPlay
July 30, 2024Johann Slabbert terug as dramaturgJohann Slabbert was vir baie jare in die bedryf. Hy verlaat toe die bedryf vir ‘n korporatiewe werk, maar keer na tien jaar terug as dramaturg. Hy is die skrywer van Routrip en Vier Panados en ‘n Chardonnay waarin Elzabé Zietsman te sien is....more11minPlay
July 30, 2024Huldeblyk aan Jan GroenewaldDie dramaturg, akteur en regisseur, Jan Groenewald, is op 20 Julie 2024 oorlede. Sy lewensmaat, Pieter de Vos, bring hulde aan hom....more12minPlay
July 30, 2024Ben Schoeman en Johannesburg FilharmoniesTerrance April gesels met pianis Ben Schoeman na afloop van ‘n repetisie saam met die Johannesburg Filharmoniese Orkes....more16minPlay
July 30, 2024Plettenberg Landkuns-feesKunstenaar Janet Botes vertel van die Plettenberg Landkuns-fees. Sy verduidelik wat landkuns is, en hoe kunstenaars en die natuur saam skep....more13minPlay
July 23, 2024Charl du Plessis oor Klein Karoo Klassique 2024Die 15de Klein Karoo Klassique vind van 9 tot 11 Augustus in Oudtshoorn plaas. Die pianis en vanjaar ook die gasheer, Charl du Plessis, vertel van vanjaar se program....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.