Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
July 09, 2024Kaapstad Internasionale Balletkompetisie 2024Die Kaapstad Internasionale Balletkompetisie lok jaarliks groot belangstelling, met dansers wat van oral af kom om deel te neem. Terrance April gesels met Dirk Badenhorst, organiseerder van die kompetisie....more13minPlay
July 09, 2024Van Wyk: Die Storieverteller van RiverleaDie skrywer en akteur, Zane Meas, laat die produksie, Van Wyk: Die Storieverteller van Riverlea, herleef by die Roodepoort Teater in die weste van Johannesburg. Sue Pyler-Slabbert het hom ontmoet om uit te vind wat hierdie keer anders is aan die produksie....more7minPlay
July 09, 2024Legacy-galery by MuratieChristelle Webb-Joubert gesels met Heidi Erdmann, wat na jare weer ‘n galery open. Sy vertel van die Legacy-galery op die Muratie wynlandgoed....more18minPlay
July 02, 2024Die waansin van na-geboorte depressieDie toneelstuk, Waansin, gaan oor na-geboorte depressie. Christelle Webb-Joubert gesels met die skrywer en aktrise, Carin Bester, en die regisseur, Lee-ann van Rooi....more17minPlay
July 02, 2024Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 2024Terrance April gesels met professor Nina Schumann, artistieke direkteur van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, wat weer vanjaar by die Universiteit Stellenbosch plaasvind....more10minPlay
July 02, 2024Pieces of Me by die BaxterDie produksie, Pieces of Me, is van 10 tot 27 Julie te sien by die Baxter in Kaapstad. Dis ‘n eenvrouvertoning met Bo Petersen. Haar neef, Christopher Petersen, is saam met haar op die verhoog, en hy vertel waaroor die stuk gaan....more12minPlay
July 02, 2024Annemie Odendaal se nuwe ateljee en galeryChristelle Webb-Joubert maak 'n draai die kunstenaar, Annemie Odendaal, se nuwe ateljee en galery. Sy vertel hoe sy ‘n kunstenaar geword het....more11minPlay
June 25, 2024Aardklop 2024-programDie Aardklop Kunstefees se program is bekendgestel. Die feesbestuurder, Alexa Strachan vertel meer....more12minPlay
June 25, 2024Johann Moolman by NiroxChristelle Webb-Joubert gesels met beeldhouer Johann Moolman. Hy het vir jare klas gegee, en toe Groot Marico toe getrek waar hy voltyds kunstenaar is. Sy werk van die afgelope 40 jaar sal te sien wees by die Nirox Beeldhoupark in Krugersdorp....more19minPlay
June 25, 2024Joburg Ballet se Slapende SkoneJoburg Ballet bied Die Slapende Skone aan. Terrance April het een van die repetisies bygewoon, en gesels met die bestuurshoof, Elroy Fillis-Bell, en een van die hoofdansers, Nicole Ferreira-Dill....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.