Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
June 18, 2024Chamber Music Collective maak Kamermusiek toeganklikDaar word dikwels gesê dat Kamermusiek slegs vir die fynproewer bedoel is, maar dit is nie noodwendig so nie. Al hoe meer musikante en organisasies wend hulle tot hierdie genre om hulle kuns verder uit te brei. Terrance April gesels met Francois Combrinck oor die Chamber Music Collective, en hulle poging om kamermusiek meer toeganklik te maak, en vir musikante 'n ekstra geleenthede te bied om musiek te beoefen....more10minPlay
June 18, 2024Forte by InnibosRika Sennett en Adriaan Havenga gesels oor die produksie, Forte, wat by vanjaar se Innibos Kunstefees op die planke is....more8minPlay
June 18, 2024Ballade van ‘n Blikbrein by InnibosLuan Jacobs gesels oor sy eerste eenmanvertoning, Ballade van ‘n Blikbrein, wat debuteer by vanjaar se Innibos Kunstefees....more9minPlay
June 18, 2024Cara Roberts oor The King of Broken ThingsTerrance April gesels met Cara Roberts oor die toneelstuk, The King of Broken Things....more7minPlay
June 18, 2024Hospitale, kateters en familielede by InnibosHospitale, kateters en familielede debuteer by die Innibos Kunstefees. Die skrywer en akteur Wynand von Vollenstee vertel meer....more7minPlay
June 18, 2024Albatros by InnibosAlbatros is ‘n teks deur Louw Venter. Hy speel ook in die stuk, wat te sien is by vanjaar se Innibos Kunstefees. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie wat hande oor ‘n verhouding tussen ‘n pa en seun....more14minPlay
June 11, 2024Ons wag vir Godot by Vrystaat KunstefeesSamuel Beckett se bekende Waiting for Godot is in Afrikaans vertaal, en is te sien by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Walter Strydom, die vervaardiger, en Chris Vorster, die akteur, vertel wat gehore kan verwag....more18minPlay
June 11, 2024Hannetjie Visser haal asem met kunsVir die kunstenaar Hannetjie Visser is om kuns te maak soos asemhaal. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan kuier op hulle plaas net buite Rustenburg....more17minPlay
June 11, 2024Kaapstad Opera vier 25 jaar met Lucia di LammermoorKaapstad Opera vier vanjaar hulle 25ste bestaansjaar, en om dit te vier bied hulle van 14 tot 23 Junie die opera, LUCIA DI LAMMERMOOR, by Kunstekaap aan. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar....more12minPlay
June 04, 2024St. Olaff Kollege Koor in SADie St. Olaff Kollege Koor tree tans in Suid-Afrika op. Terrance April gesels met Johan van Zyl van Classical Movements oor hulle toerprogram....more10minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.