Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
July 23, 2024Koorprojek in BloemfonteinDirigent Werner Stander is die organiseerder van ‘n projekkoor, waar die publiek genooi word om deel te word van die koor wat in November in Bloemfontein sal optree....more6minPlay
July 23, 2024Ver in die wêreld Kittie weer op die plankeDavid Kramer se musiekspel, Ver in die wêreld Kittie, is weer te sien in die Kaap. David vertel waaroor dit gaan, en van die nuwe teater, Die Blik, waar dit te sien sal wees....more9minPlay
July 23, 2024Nuwe kamermusiekfees op Prins AlbertPianis Elna van der Merwe vertel van ‘n nuwe kamermusiekfees, Swartberg Musiek Salon, wat van 2 tot 4 Augustus op Prins Albert aangebied word....more9minPlay
July 23, 2024Richard Cock oor Klein Karoo Klassique GalakonsertTerrance April gesels met dirigent Richard Cock oor die galakonsert by vanjaar se Klein Karoo Klassique....more7minPlay
July 23, 2024Vlooi en die Olimpiese vlam by KunstekaapVlooi en die Olimpiese vlam is te sien by Kunstekaap. Akteur Eldon van der Merwe vertel waaroor dit gaan. Christelle Webb-Joubert gesels ook met hom oor sy loopbaan as akteur....more12minPlay
July 16, 2024The five elements of natureChristelle Webb-Joubert maak ‘n draai by die Kunsvereniging van Pretoria om meer uit te vind van die keramiekuitstalling, The five elements of nature....more13minPlay
July 16, 2024Dirkje Daling hoor kleureDie kunstenaar en komponis, Dirkje Daling, vertel van haar neurologiese toestand, chromostesia, ook bekend as “colour hearing”....more12minPlay
July 16, 2024Kalfiefees 2024Dis die 24ste en langste Kalfiefees nog! Die programbestuurder, Lisa Spaarwater, vertel van vanjaar se fees wat van 1 tot 11 Augustus in Hermanus plaasvind....more10minPlay
July 16, 2024Conrad van Alphen dirigeer in SADie Nederlandse dirigent, Conrad van Alphen, wat 'n groot deel van sy kindertyd in Suid-Afrika deurgebring het, het onlangs weer voor een van ons plaaslike orkeste opgetree. Terrance April het met hom gesels....more11minPlay
July 09, 2024Opwip-galery in BloemfonteinKunstenaar Mariaan Kotze vertel van die opwip-galery in Bloemfontein, en watter uitstallings in Julie plaasvind....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.