Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,742 episodes available.
August 26, 2025Kaapstad se Filharmonies Lenteseisoen 2025Terrance April gesels met Louis Heyneman, bestuurshoof van die Kaapstad se Filharmoniese Orkes, oor hulle lenteseisoen....more13minPlay
August 26, 2025MOFFIE op die verhoogAkteur David Viviers gesels oor die toneelstuk, Moffie, wat ‘n draai in Londen gemaak het, en nou in Suid-Afrika te sien is....more9minPlay
August 26, 2025TOOR/BOS, visuele kuns en skynrealiteitDie uitstalling, TOOR/BOS, bring visuele kuns en skynrealiteit bymekaar, en neem die kyker op ‘n wonderlike reis. Kurator dr. Dineke Orton verduidelik hoe dit werk....more13minPlay
August 19, 2025Secunda se Umuzi KunstefeesAlma Swart vertel van die tweede Umuzi Kunstefees in Secunda....more16minPlay
August 19, 2025Noises Off in Kaapstad en JohannesburgMia Dippenaar is ‘n tweedejaar student by LAMTA. Sy vertel van die produksie, Noises Off, wat te sien is in Kaapstad en Johannesburg....more5minPlay
August 19, 2025One and the many-uitstalling - Deel 1Christelle Webb-Joubert besoek die Javett-UP Galery in Pretoria, en wandel deur die uitstalling, One and the many. Haar toergids is die kurator, Storm Janse van Rensburg....more17minPlay
August 19, 2025Hear Us-konsert in StellenboschLeon Janse van Rensburg vertel wat op die program is by vanjaar se Hear Us-konsert in Stellenbosch....more7minPlay
August 12, 2025Ballet oor Maria CallasMaria Callas is 'n operalegende. Mario Gaglione het 'n ballet gechoreografeer, wat fokus op dié beroemde sangeres....more11minPlay
August 12, 2025Ballet oor Maria CallasNiël Rademan dra verskeie hoede. Hy vertel van ‘n Jacques Brel-konsert, en gesels oor Hessequa Harmonie 2025 se program....more4minPlay
August 12, 2025Roelof Temmingh in SAPianis Roelof Temmingh vertel van sy besoek aan Suid-Afrika, en die konserte waarin hy te sien is....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,742 episodes available.