Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
October 18, 2022Hermien van der Merwe se uitstallings en werkswinkelsKunstenaar Hermien van der Merwe vertel van haar uitstallings en werkswinkels in Oktober....more4minPlay
October 18, 2022Uit die argief: Paul de GrootIn ‘n klankgreep uit 1950, word daar gesels oor Paul de Groot, ‘n baanbreker van die Afrikaanse rondreisende toneel in Suid-Afrika....more16minPlay
October 18, 2022Vrystaat Klank en Klassik 2022Dit is tyd vir die Vrystaat Klank en Klassik in Bloemfontein. Die kurator, Elretha Britz, vertel waarna gehore kan uitsien....more18minPlay
October 18, 2022Johannesburg Filharmonies se lenteseisoen beginTerrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se eerste konsert in hulle lenteseisoen....more3minPlay
October 11, 2022Uitstallings by BreytenbachsentrumNa die pas afgelope Tuin van Digters kan die publiek steeds gaan kyk na twee uitstallings by die Breytenbachsentrum in Wellington....more6minPlay
October 11, 2022Mutton HourMutton Hour is ‘n poging deur verskeie rolspelers om weer lewe te blaas in huisteater. Die aktrise en vervaardiger Cintaine Schutte verduidelik....more10minPlay
October 11, 2022Keiskamma-kunsprojekTwee-en-twintig Jaar gelede het ‘n mediese dokter, Carol Hofmeyer na die Oos-Kaap verhuis om daar af te tree. Ssy het dadelik die nood van die gemeenskap daar gesien, en besluit om saam met ‘n handjievol ondersteuners ‘n kunsprojek te begin. Terrance April het met haar en kunskenner Sandra Dodgen gesels oor die projek en uitstalling wat tans te sien is....more14minPlay
October 11, 2022Liesbeth Schlomberger-meesterklasseProf. Liesbeth Schlomberger is in Suid-Afrika gebore, maar gee deesdae klas in Frankryk. Christelle Webb-Joubert kuier saam met die orrelis, wat in Augustus meestersklasse hier kom aanbied het....more22minPlay
October 04, 2022The beauty queen of LeenaneTerrance April gesels met Jennifer Steyn, wat te sien is in The beauty queen of Leenane by Theatre on the Square in Sandton....more7minPlay
October 04, 2022Birthing NureyevBirthing Nureyev is ‘n dansdrama oor die lewe van dié merkwaardige danser. Die choreograaf, danser en akteur, Ignatius van Heerden, en skrywer Henque Heymans gesels oor die produksie....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.