Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.
February 28, 2023Uit die argief: Matilda HanekomIn ‘n argiefonderhoud uit 1963 vertel Matilda Hanekom van die geselskap se uitdagings gedurende die depressiejare....more17minPlay
February 21, 2023Lara Kirsten - Sun in my fingersPianis Lara Kirsten vertel van haar buitelugkonsert Sun in my fingers....more7minPlay
February 21, 2023Die Moot se kunstige brûeStap saam met Christelle Webb-Joubert deur die Moot in Pretoria se strate om te hoor hoe hulle die brûe met kuns verfraai....more9minPlay
February 21, 2023Sandra Prinsloo is Maria CallasSandra Prinsloo vertolk die rol van Maria Callas in dieproduksie, Master Class. Sy gesels oor die rol en die uitdagings daarvan....more10minPlay
February 21, 2023Johannesburg Filharmonies se nuwe seisoenTerrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se eerste konsert in die nuwe seisoen....more3minPlay
February 21, 2023Legato Koorfees en -toekenningsVind meer uit oor ‘n nuwe koorfees en -toekennings....more14minPlay
February 21, 2023Birth of a new moonBirth of a new moon is ‘n vermenging van teater, film en koormusiek. Die regisseurs Christo Burger en Liesel Harris-Kruger vertel meer....more8minPlay
February 14, 2023André Prinsloo - Perpetuum MobileDie beeldhouer André Prinsloo gesels oor sy uitstalling, Perpetuum Mobile, wat te sien is by ArtBox in Pretoria....more17minPlay
February 14, 2023Louis van Niekerk 1935 - 2023RSG bring hulde aan akteur Louis van Niekerk wat op 7 Februarie oorlede is. Jy kan luister na ‘n dokumentêr deur Ina Strydom, Lokstem van ‘n Dionusus....more27minPlay
February 14, 2023Cape Town Art Fair vier 10 jaarEen van die Cape Town Art Fair se organiseerders, Mia Louw, gesels oor vanjaar se hoogtepunte. Die CTAF vind vanjaar vir die tiende keer plaas....more7minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.