Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.
March 28, 2023Wat gebeur alles by Oppiwater 2023?Frans Swart, feesdirekteur van die Oppiwater-kunstefees, vertel wat alles op die skip te sien is....more12minPlay
March 21, 2023Sello Maake Ka-Ncube oor Nothing but the truthTerrance April gesels met die akteur, Sello Maake Ka-Ncube, oor die toneelstuk, Nothing but the truth....more9minPlay
March 21, 2023Soweto Spiritual Singers se nuwe produksieBroer en suster Nkhululeko en Vicky Vilakazi van die Soweto Spiritual Singers vertel vir Terrance April van hulle produksie....more9minPlay
March 21, 2023Visuele kuns by KKNK 2023Die KKNK se kunskurator, Dineke van der Walt, vertel van al die uitstallings wat vanjaar by fees te sien is....more8minPlay
March 21, 2023KKNK-feeskunstenaar Liza GroblerChristelle Webb-Joubert gesels met die KKNK se feeskunstenaar vir 2023, Liza Grobler....more14minPlay
March 21, 2023Devil SongDevil Song is ‘n kabaret oor die sewe doodsondes. Schoeman Smit het die besonderhede....more7minPlay
March 14, 2023Johannesburg Filharmonies se laaste konsert in seisoenTerrance April vertel van die laaste konsert as deel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se huidige seisoen....more3minPlay
March 14, 2023Prof. Elfriede Dreyer - Lied van die filosoofProf. Elfriede Dreyer vertel van haar solo-uitstalling, Lied van die filosoof....more10minPlay
March 14, 2023Joburg Ballet - DialoguesJoburg Ballet bied die produksie Dialogues aan. Terrance April gesels met die artistieke direkteur, Iain MacDonald, en twee van die choreograwe, Cloë Blair en Roseline Wilkens....more11minPlay
March 14, 2023Gita Fourie praat oor AfvalAfval, is ‘n komedieklug wat te sien is by vanjaar se KKNK en Suidoosterfees. Die skrywer, vervaardiger en aktrise, Gita Fourie, vertel waaroor dit gaan....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.