Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.
August 16, 2022Uit die argief: Eghardt van der HovenEghardt van der Hoven het diep spore getrap in die geskiedenis van die uitvoerende kunste. In ‘n argiefonderhoud uit 1994 gesels Johan Botha met hom....more29minPlay
August 16, 2022Opera 2000 operettekonsert in PretoriaBets Botha en Coert Grobbelaar vertel van Opera 2000 se operettekonsert in Pretoria. Opera 2000 het ook nou ‘n filharmoniese orkes....more8minPlay
August 16, 2022Doep is nie dood nie by Teater LindenJannie du Toit is by Teater Linden te sien met die produksie, Doep is nie dood nie....more10minPlay
August 09, 2022Minnesota Orchestra Brass Quintet in SAJohan van Zyl vertel die Minnesota Orchestra Brass Quintet wat Suid-Afrika besoek....more4minPlay
August 09, 2022Marietjie Hesse van die SA MusiekonderwysersverenigingTerrance April kuier by Marietjie Hesse, ‘n lid van die SA Musiekonderwysersvereniging....more16minPlay
August 09, 2022Elegie/Reeksmoord - Juria le RouxKunstenaar Juria le Roux vertel van haar aanlynuitstalling, Elegie/Reeksmoord....more5minPlay
August 09, 2022Esmé Euvrard se groot liefdeIn ‘n argiefonderhoud uit 1985 vertel Esmé Euvrard vir Fanus Rautenbach van haar groot liefde....more19minPlay
August 09, 2022Your perfect life by VrouemaandfeesDie Inaugural Women's Month Festival vind van 16 tot 21 Augustus plaas in die Strand. Faeron Wheeler en Erika Marais vertel van die drama waarin hulle te sien is, Your perfect life....more10minPlay
August 02, 2022Eugene Joubert en Gerrit Koorsen by Aardklop AubadeBy die volgende Aardklop Aubade tree die pianis Eugene Joubert en die tjellis dr. Gerrit Koorsen op. Hulle gesels met Christelle Webb-Joubert oor hulle program....more13minPlay
August 02, 2022Dirk Meerkotter se lewe gevierDie lewe en werk van die kunstenaar Dirk Meerkotter word gevier met drie musiekuitvoerings in Linden, Johannesburg. Sy seun Gerrit Meerkotter vertel meer....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.