Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.
September 13, 2022Die negende stap by AardklopAktrise Marisa Drummond vertel van Die negende stap waarin sy en Franci Swanepoel te sien is by Aardklop....more9minPlay
September 13, 2022Charl du Plessis en Tim Kliphuis toer saamPianis Charl du Plessis en Nederlandse violis Tim Kliphuis toer deur die land met tien konserte. Christelle Webb-Joubert gesels met Charl....more12minPlay
September 13, 2022Die aarde klop vanjaar in drie stedeDie bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se feeshoogtepunte. Aardklop vind vanjaar plaas in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg....more14minPlay
September 06, 2022Stil-wees by Hessequa HarmonieEen van die uitstallings by Hessequa Harmonie is Stil-wees. Die kurator, Anne-Ghrett Erasmus, vertel meer....more7minPlay
September 06, 2022Neon smoelDie skrywer, regisseur en aktrise Mari Borstlap gesels oor haar nuwe stuk, Neon smoel, te sien in Kaapstad....more13minPlay
September 06, 2022Magda de Vries se liefde vir die marimbaTerrance April gesels met Magda de Vries oor al die instrumente wat sy bespeel, en haar groot liefde, die marimba....more14minPlay
September 06, 2022Hessequa Harmonie 2022Niël Rademan, uitvoerende hoof van Hessequa Harmonie in Heidelberg in die Kaap, vertel van vanjaar se aanbod by die fees....more8minPlay
September 06, 2022Johannesburg Filharmonies se laaste lentekonsertTerrance April vertel van die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen....more4minPlay
September 06, 2022Riana Scheepers skryf toneelstuk oor Clara SchumannDie skrywer Riana Scheepers het ‘n nuwe toneelstuk oor die lewe en werk van die komponis en pianis Clara Schumann geskryf. Sy gesels oor die produksie wat te sien is by Hessequa Harmonie....more10minPlay
August 30, 2022Rika Vermeulen en die Theatrix SingersChristelle Webb-Joubert vind meer uit van pianis Rika Vermeulen se kleurryke loopbaan, asook ‘n konsert deur haar koor, Theatrix Singers....more19minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.