Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.
April 11, 2023Hugo Lambrecht Musieksentrum se toer en uitreikaksiesDr. Arisa Voges is hoof van die Hugo Lambrecht Musieksentrum. Sy vertel van hulle houtblaasensemble se Overbergtoer van 14 – 17 April. Sy vertel ook van hulle betrokkenheid by ‘n skool vir blindes in Athlone....more12minPlay
April 11, 2023Uit die argief: Cobus RossouwDie akteur, Cobus Rossouw, het op 28 Maart 90 jaar oud geword. Nic de Jager het in 1972 met hom gesels in die program, Portret van die week....more15minPlay
April 11, 2023Iewers in die grys by die SuidoosterfeesChristelle Webb-Joubert gesels met skrywer, regisseur en akteur Adriaan Havenga, oor sy toneelstuk, Iewers in die grys, wat te sien is by die Suidoosterfees....more10minPlay
April 04, 2023KKNK vereer Magdaleen KrügerChristelle Webb-Joubert gesels met RSG se voormalige bestuurder, Magdaleen Krüger, oor die toekenning wat sy by vanjaar se KKNK ontvang....more31minPlay
April 04, 2023Bongani Thembe se orkesteTerrance April gesels met Bongani Thembe, die bestuurshoof van nie minder nie as drie orkeste....more12minPlay
April 04, 2023Wêreld Teaterdag 2023Dit was Wêreld Teaterdag op 27 Maart. Christelle Webb-Joubert was by die Afriforumteater in Pretoria waar sy met die personeel gesels het oor wat teater vir hulle beteken....more10minPlay
March 28, 2023Twee werke vir die PaseHerman van Niekerk is die programdirekteur van twee konserte wat te sien is tydens die Pase. Terrance April het met hom gesels....more12minPlay
March 28, 2023We Will Rock You by MontecasinoTerrance April maak ‘n draai by Montecasino en vind meer uit oor die produksie, We Will Rock You. Hy gesels met Danielle Cronjé en musiekregisseur Kevin Kraak....more12minPlay
March 28, 2023Kaapstad Filharmonies se eerste konsertseisoenChristelle Webb-Joubert gesels met Louis Heyneman, bestuurshoof en artistieke direkteur van die Kaapstad Filharmoniese Orkes oor hulle eerste konsertseisoen....more8minPlay
March 28, 2023Suidoosterfees 2023 is om die draaiDie Suidoosterfees vind vanjaar plaas van 26 April tot 1 Mei. Die uitvoerende hoof, Jana Hattingh, vertel waarna gehore kan uitsien....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.