Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.
November 02, 2021Blood Knot deur Athol FugardAthol Fugard se toneelstuk, Blood Knot, is ná 45 jaar weer te sien by die Markteater in Johannesburg. Die akteur Francois Jacobs vertel meer....more5minPlay
October 26, 2021Die NagwaakRachmaninoff se Die Nagwaak, vertaal in Afrikaans, word eersdaags uitgevoer in Stellenbosch. Jannie Smith en David Wolfswinkel gesels oor dié werk....more10minPlay
October 26, 2021Filmkursus op OulapKoos Roets vertel van ‘n filmkursus wat hy aanbied op Oulap, wyle Jans Rautenbach se plaas net nuite De Rust....more13minPlay
October 26, 2021Beeldhouer Danie de JagerLuister na ‘n onderhoud uit 1979 waarin daar gesels word met die beeldhouer, Danie de Jager....more14minPlay
October 26, 2021Aardklop Aubade - Delicious DivasProf. Conroy Cupido vertel van die volgende Aardklop Aubade by Affies....more13minPlay
October 19, 2021Kuns op ClanwilliamStephanie Stone vertel van die kuns in en om Clanwilliam....more12minPlay
October 19, 2021Beroemde violiste van die 20ste eeuChristelle Webb-Joubert gesels met violis Zanta Hofmeyr oor die RSG-reeks, Beroemde violiste van die 20ste eeu....more10minPlay
October 19, 2021Elsa de Jager (1933 - 2021) - Deel 1Barend du Plessis bring hulde aan Elsa de Jager. Hy vertel van haar vele toekennings en hoe sy saam met haar beeldhouerman gewerk het....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.