Wanneer mens terug kyk na die 1981 Springboktoer na Nieu-Seeland en Amerika, word daar meestal op die spelers gefokus. Die media wat ook daardie toer moes meemaak, kry selde aandag. Willem Pelser praat hieroor met 'n voormalige kommentator by die destydse Radio Suid-Afrika, Christo Olivier.