Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 365 episodes available.
November 16, 2019Rayaan AdriaanseJody Hendricks gesels met Rayaan Adriaanse, die mediabestuurder van die Springbokke, oor sy loopbaan, wat sy pos behels en die rol wat hy met die Bokspan in Japan gespeel het....more21minPlay
October 26, 2019Andy Green probeer sy eie landspoedrekord verbeterDie bestaande landspoedrekord is in 1997 opgestel deur Andy Green teen 'n snelheid van 1 223 km/h. Green is tans in die Kalahari besig om sy eie rekord te probeer verbeter tot 1 609 km/h. Fritz Klaaste het in samewerking met die Bloodhound LSR-projeken die Noord-Kaapse regering, hierdie program saamgestel....more46minPlay
October 05, 2019Zoe KrugerDie 17-jarige Zoe Kruger is een van Suid-Afrika se top jong tennissterre. Sy woon saam met haar ma en jonger sussie, wat ook tennis speel, in die V.S.A. Zoe is die gogter van die voormalige Springbokflank Ruben Kruger. Jody Hendricks het met haar oor haar loopbaan gepraat....more13minPlay
September 14, 2013SokkerafrigtingWatter vereistes word aan ‘n sokkerspeler gestel? Oor watter vaardighede hy moet beskik? Hoe kan hy dit aanleer?...more15minPlay
September 11, 2013Karate: Correl JacobsJody Hendricks praat met Correl Jacobs wat deel is van die SA Karatespan wat in Japan aan 'n toernooi deelneem....more2minPlay
August 24, 2013Scarra NtubeniScarra Ntubeni is een van die opwindenste jong hakers in Suid-Afrikaanse rugby. Jody Hendricks het met hom en sy ma gesels om te hoor hoe hy as kind was en die rol wat sy ma in sy loobaan gespeel het....more5minPlay
August 24, 2013GholfafrigtingAs jy nog altyd ‘n hunkering gehad het om gholf te speel, gee RSG Sport jou verskeie wenke hoe om die spel aan te leer en, indien jy reeds ‘n gholfspeler is, hoe om jou spelpeil te verbeter....more17minPlay
August 19, 2013Naka DrotskéPieter van den Berg praat met die Cheetahs se afrigter, Naka Drotksé, oor hulle 15-14 nederlaag teen die WP....more3minPlay
August 16, 2013GriekwasJody Hendricks praat met die Griekwas se afrigter Pote Human oor hulle eerste Curriebekerwedstryd en die seisoen....more3minPlay
August 14, 2013Paul Treu bedankJody Hendricks praat met Paul Treu wat pas bedank het as afrigter van die Sewes Springbokspan....more4minPlay
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 365 episodes available.