Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
August 25, 2013Fillipense - Week 5 (audio)Ons sekuriteit in ons geloof lê in wat Christus klaar gedoen het en mee besig is binne-in ons. Al maak ons foute, weet ons God is nog nie klaar met ons nie. Ons kan aan daardie hoop vashou dat God sal voltooi wat Hy binne ons begin het....more36minPlay
August 18, 2013Fillipense - Week 4 (audio)Opoffering - Ons geloof is ‘n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer....more44minPlay
August 11, 2013Fillipense - Week 3 (audio)Selfsug en trots is by toegewyde christene baie gevaarlik. Dit is die kerk se groot struikelblok deur die eeue nog. Wat moet ons doen om daarteen te waak? Wat leer Paulus vir ons vanuit die tronk in sy brief aan Fillipense?...more38minPlay
August 04, 2013Fillipense - Week 2 (audio)Week twee uit ons reeks oor Fillipense - Ons grootste getuienis is nie in goedgaan nie, dis waaraan jy vashou as dit sleg gaan en niks uitwerk nie, wat eintlik sê wat jy glo…...more39minPlay
July 28, 2013Fillipense - Week 1 (audio)Ons begin vandag met die eerste preek van ons reeks oor Fillipense - God sal klaarmaak wat Hy in jou begin het, plaas jou vertroue daarin....more38minPlay
July 14, 2013Rigters - Week 4 (audio)Ons kyk vandag verder na die lewe van Simson. Dit is ook 'n spesiale diens met ons jaarlikse Sondagskool Afsluiting...more39minPlay
July 07, 2013Rigters - Week 3 (audio)Ons begin vandag kyk na die lewe van Simson - hoe die Here hom kragdadiglik gebruik het ten speite van sy humeur en hardkoppigheid....more33minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.