Ons sluit vandag ons preekreeks af en bespreek Galasiërs 5 se Vrugte van die Gees. Daar is min sake wat so brutaal eerlik is oor ons geeestelike armoede, gebrek aan geesvervuldheid as hierdie lys – nie eers ons sonde verklap ons armoede nie…Hoe kry jy meer liefde, vreugde, vrede…?