Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
December 23, 2012VredeWat beteken die Vrede waarvan die engele praat as hulle sê "Vrede op aarde en in die mens 'n welbehae"?...more25minPlay
December 16, 2012Die pêrels in jou lewe (audio)Ockie Raubenheimer gesels met ons oor die tye in ons lewens waartydens ons God se spesiale teenwoordigheid kon aanvoel, en hoe ons daardie tye moet koester en herdenk in die tye wanneer dit swaar gaan....more26minPlay
December 09, 2012Wat dryf jou lewe? (audio)Ons lewens word in 'n groot mate bepaal deur twee groot kragte - Liefde & vrees. Watter een dryf JOU? Ons doop ook vandag Hans en Lizanne van der Merwe se seuntjie....more31minPlay
November 25, 2012Nagmaal (audio)Gasprediker Tinus van Zyl kuier vandag by SA Gemeente en bedien ook die nagmaal vir ons....more36minPlay
November 18, 2012Ons Waarborg (audio)Gedenkdiens - Na die afsterwe van Oom Boet Borchardt, hou ons vandag 'n roudiens ter herdenking van sy lewe....more40minPlay
November 11, 2012Diensbaarheid (audio)Bediening Sondag - Vandag stel ons al ons bedieninge aan die gemeente bekend en Rian gesels oor die noodsaaklikheid van diensbaarheid aan die hand van Markus 2...more37minPlay
November 04, 2012Die Doop (audio)Terwyl ons vandag 6 babatjies doop, verduidelik Rian vir ons wat die doel van die Doop is, en wat dit ook NIE is nie....more20minPlay
October 28, 2012Hoekom raak balonne pap? (audio)Rian gebruik die illustrasie van balonne wat gelydelik afblaas om te verduidelik wat die invloed van die wêreld se druk op ons geloofslewe het....more34minPlay
October 21, 2012Faith at Work 3 (audio)Ons sluit vandag af met ons preekreeks Faith at Work. Om effektief te kan getuig het ons nodig om naby die Here te bly, naby aan die wêreld te bly en naby aan mekaar te bly....more48minPlay
October 14, 2012Faith at Work 2 (audio)Die tweede preek van ons reeks Faith at Work. Ons gesels vandag oor hoe presies mens te werk moet gaan om 'n getuie by die werk te wees. Dat dit nie net gaan oor wat ons sê nie, maar nog meer oor hoe ons leef....more57minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.