Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
October 07, 2012Faith at Work 1 (audio)Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees....more38minPlay
August 19, 2012Legacy (audio)Na die legacy wat Londen gelos het met die sukses van die Olimpiese Spele, gesels ons vandag bietjie oor die legacy wat die Kerk los, of veronderstel is om te los....more34minPlay
July 22, 2012Dankbaarheid (audio)Ons vreugde lê daarin om die Here te loof en te prys vir dit wat Hy ons gegee het, ten spyte van ons omstandighede....more37minPlay
July 08, 2012Liefde op Klip - 10 (audio)Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie......more38minPlay
July 01, 2012Liefde op Klip - 9 (audio)Vandag gesels Rian oor die tweede laaste gebod - Jy mag nie valse getuienis aflê nie. Wit leuens, halwe waarhede en skinder val ook hieronder......more42minPlay
June 24, 2012Liefde op Klip - 8 (audio)Gebod 8 - Ons gehegtheid aan ons besittings vernietig ons verhouding met die Here....more31minPlay
June 17, 2012Liefde op Klip - 7 (audio)Vandag praat ons oor gebod 7: Egbreuk is die vervulling van verkeerde begeertes buite die regte grense van 'n huwelik....more49minPlay
June 03, 2012Liefde op Klip - 6 (audio)Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag....more36minPlay
May 27, 2012Liefde op Klip - 5 (audio)Gebod 5 - Eer jou vader en jou moeder. Wanneer laas het jy jou ouers gebel net om vir hulle te sê dat jy hulle waardeer?...more45minPlay
May 20, 2012Liefde op Klip - 4 (audio)Die Sabbat - Wanneer, hoekom en hoe? Rian benader hierdie gebod uit heeltemal 'n ander hoek as die normale. 'n MOET vir almal wat deel is van die London Ratrace....more47minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.