Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
May 13, 2012Liefde op Klip - 3 (audio)Gasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie....more38minPlay
May 06, 2012Liefde op Klip - 2 (audio)Die tweede preek in ons reeks oor die Tien Gebooie. Jy mag geen afgode aanbid nie......more49minPlay
April 29, 2012Liefde op Klip - 1 (audio)Ons skop vandag af met ons preekreeks genaamd Liefde op Klip - die 10 gebooie, Gebod 1. God wil nie hê ons moet Hom gehoorsaam uit vrees nie, maar omdat ons vir Hom lief is....more42minPlay
April 22, 2012Opregtheid is al wat telAlmal van ons het op een of ander stadium in ons lewens voorgegee om iemand te wees wie ons nie is nie. Of voorgegee dat alles OK is is maar eintlik woed daar 'n storm binne ons. Rian verduidelik aan die hand van Handelinge 4 wat God se siening is hieroor......more40minPlay
April 15, 2012Where is God when it hurts? - 3Die laaste preek in hierdie reeks. Rian help ons verstaan hoe ons moet bid en verstaan hoe God hierdie dinge sien wanneer dinge swaar raak en dit voel asof God ons nie hoor nie....more45minPlay
April 08, 2012Where is God when it hurts? - 2Die tweede preek in ons reeks "Where is God when it hurts?". Hoekom word mense siek? Hoekom gaan jongmense dood? Hoekom is daar hongersnood in die wereld? Waar is God hierin? Is daar 'n doel hiermee? Rian probeer hierdie tipe vrae beantwoord met die reeks....more43minPlay
April 01, 2012Where is God when it hurts? - 1Na soveel mense in ons gemeente die laaste tyd deur pyn en lyding is agv siekte en dood het ons besluit om hierdie spesiale reeks te hê waartydens ons die vraag gaan probeer antwoord: Where is God when it hurts?...more32minPlay
March 25, 2012Sending DiensVandag is ons Sending Terugvoer Diens en ons gee 'n paar sending vennote kans om te getuig wat die Here op die sendingveld maak. 'n Hele paar aksies word ook bekend gestel waar gemeentelede kan gaan inskakel....more50minPlay
March 11, 2012Kids DiensOns heel eerste kids diens ooit!!! Rian gebruik die beeld van popcorn om vir die kinders te verduidelik dat Jesus die een is was hul hartjies verander. Daar is ook 'n baie belangrike les te leer vir die volwassenes in die tweede helfte van die preek....more42minPlay
March 04, 2012Hou jou tank volRian gee ons raad oor hoe om geestelik vol te bly nadat mens 'n 'spiritual high' beleef het, en waarsku teen enige struikelblokke wat jy mag teekom....more40minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.