Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
October 16, 2011Die verlore seunRian gesels vandag met ons oor die gelykenis van die verlore seun....more29minPlay
October 09, 2011House Rules 4Diensbaarheid & uitreike. Die laaste in ons reeks genaamd House Rules....more37minPlay
October 02, 2011House Rules 3Die derde preek in ons reeks House Rules. Rian gesels vandag met ons oor die belangrikheid van accountability, en hoe ons mekaar nodig het om staande te bly in hierdie wereld....more42minPlay
September 25, 2011House Rules 2Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, is ons mesig met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms. Vandag praat ons oor selgroepe....more44minPlay
September 18, 2011House Rules 1Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, begin ons vandag met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se fokus, missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms....more56minPlay
September 04, 2011Laat liefde jou twyfel/vrese oorskaduDis nou die derde week wat ons in diepte kyk na 1 Johannes. Rian verduidelik vandag vir ons dat maak nie saak hoeveel twyfel/onrus ons ervaar nie, ons moet AANHOU om mekaar lief te hê en toelaat dat God se liefde deur die diepste kamers van ons harte spoel....more26minPlay
August 21, 2011Kinders van GodRian vergelyk God se verhouding/liefde vir ons - sy kinders, met die van 'n pa en sy kind. God se liefde vir ons is net baie groter en wonderliker....more30minPlay
July 31, 2011God se belofteGasprediker Etienne Piek gesels vandag met ons oor God se getrouheid en sy beloftes aan ons, en dat ons daaraan moet vashou en bly glo....more23minPlay
July 24, 2011Jou RietseeAan die hand van die uittog uit Egipte en deurtrek uit die Rietsee, vergelyk gasprediker Etienne Piek ons met die volk Israel om vir ons te verduidelik dat elkeen maar elke nou en dan voor ons eie Rietsee te staan kom en moet ons blindelings vir God vertrou om 'n uitkoms te gee....more37minPlay
July 17, 2011Franna se getuienisRian gee vir Franna geleentheid om sy getuienis met ons te deel. Ons gebruik ook vandag nagmaal....more36minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.