Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
April 08, 2012Where is God when it hurts? - 2Die tweede preek in ons reeks "Where is God when it hurts?". Hoekom word mense siek? Hoekom gaan jongmense dood? Hoekom is daar hongersnood in die wereld? Waar is God hierin? Is daar 'n doel hiermee? Rian probeer hierdie tipe vrae beantwoord met die reeks....more43minPlay
April 01, 2012Where is God when it hurts? - 1Na soveel mense in ons gemeente die laaste tyd deur pyn en lyding is agv siekte en dood het ons besluit om hierdie spesiale reeks te hê waartydens ons die vraag gaan probeer antwoord: Where is God when it hurts?...more32minPlay
March 25, 2012Sending DiensVandag is ons Sending Terugvoer Diens en ons gee 'n paar sending vennote kans om te getuig wat die Here op die sendingveld maak. 'n Hele paar aksies word ook bekend gestel waar gemeentelede kan gaan inskakel....more50minPlay
March 11, 2012Kids DiensOns heel eerste kids diens ooit!!! Rian gebruik die beeld van popcorn om vir die kinders te verduidelik dat Jesus die een is was hul hartjies verander. Daar is ook 'n baie belangrike les te leer vir die volwassenes in die tweede helfte van die preek....more42minPlay
March 04, 2012Hou jou tank volRian gee ons raad oor hoe om geestelik vol te bly nadat mens 'n 'spiritual high' beleef het, en waarsku teen enige struikelblokke wat jy mag teekom....more40minPlay
February 26, 201240 Days in the Word - 6Ons laaste diens in die reeks 40 Days in the Word: Day 41...wat nou??...more30minPlay
February 19, 201240 Days in the Word - 5Week 5 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word....more44minPlay
February 05, 201240 Days in the Word - 3Week 3 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word....more36minPlay
January 29, 201240 Days in the Word - 2Week 2 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word....more44minPlay
January 22, 201240 Days in the Word - 01Ons skop vandag af met 2012 se campaign 40 Days in the Word. Vandag se tema is: Hoe word ek lief vir die Woord?...more52minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.