Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
January 15, 2012Dis nie WAT ons doen nie, maar HOEKOM ons dit doenAan die hand van Gen 32 verduidelik Rian dat die motiewe agter ons dade baie belangriker vir God is as die dade self....more37minPlay
January 08, 2012Loop God se tyd met ons uit?Loop God se tyd met ons uit? - Hoeveel kanse kry ons by God voordat Hy ons straf vir ons sondes? Hoe lank moet die tuinier die bome natgooi voordat dit gaan begin vrug dra?...more34minPlay
January 01, 2012NuwejaarSo met die afskop van die nuwejaar, challenge Rian ons om al ons voornemens vir 2012 in lyn te kry met God se voornemens vir ons. Ons moet moeite maak om God se plan met ons uit te vind en dan die geloof he om Hom te vertrou daarmee....more37minPlay
December 18, 2011KersfeesGasprediker Ockie Raubenhaumer praat met ons oor Jesus - die grootste geskenk...more34minPlay
October 16, 2011Die verlore seunRian gesels vandag met ons oor die gelykenis van die verlore seun....more29minPlay
October 09, 2011House Rules 4Diensbaarheid & uitreike. Die laaste in ons reeks genaamd House Rules....more37minPlay
October 02, 2011House Rules 3Die derde preek in ons reeks House Rules. Rian gesels vandag met ons oor die belangrikheid van accountability, en hoe ons mekaar nodig het om staande te bly in hierdie wereld....more42minPlay
September 25, 2011House Rules 2Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, is ons mesig met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms. Vandag praat ons oor selgroepe....more44minPlay
September 18, 2011House Rules 1Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, begin ons vandag met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se fokus, missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms....more56minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.