Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
September 04, 2011Laat liefde jou twyfel/vrese oorskaduDis nou die derde week wat ons in diepte kyk na 1 Johannes. Rian verduidelik vandag vir ons dat maak nie saak hoeveel twyfel/onrus ons ervaar nie, ons moet AANHOU om mekaar lief te hê en toelaat dat God se liefde deur die diepste kamers van ons harte spoel....more26minPlay
August 21, 2011Kinders van GodRian vergelyk God se verhouding/liefde vir ons - sy kinders, met die van 'n pa en sy kind. God se liefde vir ons is net baie groter en wonderliker....more30minPlay
July 31, 2011God se belofteGasprediker Etienne Piek gesels vandag met ons oor God se getrouheid en sy beloftes aan ons, en dat ons daaraan moet vashou en bly glo....more23minPlay
July 24, 2011Jou RietseeAan die hand van die uittog uit Egipte en deurtrek uit die Rietsee, vergelyk gasprediker Etienne Piek ons met die volk Israel om vir ons te verduidelik dat elkeen maar elke nou en dan voor ons eie Rietsee te staan kom en moet ons blindelings vir God vertrou om 'n uitkoms te gee....more37minPlay
July 17, 2011Franna se getuienisRian gee vir Franna geleentheid om sy getuienis met ons te deel. Ons gebruik ook vandag nagmaal....more36minPlay
July 10, 2011Die houvas van sonde op jou lewe - 2Rian gesels vandag verder oor die houvas van sonde op mens se lewe aan die hand van Josua 7....more39minPlay
July 03, 2011Die houvas van sonde op jou leweIs daar 'n sonde in jou lewe wat die oorhand oor jou gedagtes en wilskrag kry? Sukkel jy om vry te kom van die kettings wat jou vashou om verder te groei in die mens wie God wil hê jy moet wees? Rian help ons die proses verstaan hoe om daarvan vry te kom in God se krag en genade....more0minPlay
June 26, 2011Niks kan jou van God se liefde skei nieMaak nie saak hoe jy lyk, hoe slim jy is, watse 'issues' jy het en selfs of jy gered is nie - God se liefde vir jou bly ALTYD dieselfde. Dit kan nie meer nie, en ook nie minder nie. Dit is volmaak....more36minPlay
June 19, 2011Die Koninkryk van God - 5Die laaste in ons reeks - Rian challenge ons om te leef asof dit ons laaste dag is - ons lampies moet vol wees - heeltyd altyd. Die Bruidegom is oppad!...more31minPlay
June 12, 2011Die Koninkryk van God - 4Rian verduidelik vandag vir ons dat GENADE die grondslag is van die boodskap wat ons moet uitdra om God se koninkryk uit te brei....more22minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.