Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
May 22, 2011Die Koninkryk van God - 2Die tweede in ons reeks Die koninkryk van God. Rian veruidelik vir ons dat alles wat ons doen, dink en mee besig is bou of breek God se koninkryk....more28minPlay
May 15, 2011Die Koninkryk van God - 1Ons begin vandag die preekreeks genaamd Die Koninkryk van God - Jesus se plan met die wêreld is om ’n nuwe koninkryk te kom vestig. Hierdie koninkryk is anders as die tipe koninkryk wat mense verwag. Ons moet ook ontdek dat hierdie koninkryk meer en groter is as die kerk....more27minPlay
May 08, 2011Die lewe sonder die OpstandingOns sluit vandag die paasfees reeks af en Rian help ons verstaan hoe dit sou wees indien Jesus nie opgestaan het nie....more26minPlay
April 24, 2011Maria by die grafOns vier vandag opstanding Sondag! En ons beleef die verhaal vanuit Maria se oogpunt toe sy by die leë graf aankom. Dit is ook vandag wat ons as gemeente saam nagmaal gebruik....more22minPlay
March 27, 2011Die kruisdra van ouerskapVandag gesels Rian met die gsinne spesifiek en kyk ons na die kruis wat ouers opneem om hul kinders groot te kry volgens Bybelse riglyne....more37minPlay
March 20, 2011Oppad na ons eie GolgotaNet soos Jesus, het elkeen van ons maar ons kruis wat ons dra en is ons oppad na ons eie Golgota....more39minPlay
March 13, 2011LydensweekVandag begin ons met Lent en Rian praat oor Jesus se lydensweek....more36minPlay
February 27, 2011Saving by grace through faithGuest preacher Rodney Woods discuss the topic 'Saving by grace through faith'...more33minPlay
February 20, 2011Romeine 5Tydens vandag se nagmaaldiens kyk ons na die leiding en moeilikhede wat Jesus moes deurgaan sodat ons aan die einde van die dag deur Sy genade alleen gered kan word. Rian verduidelik ook hoe groei slegs kan plaasvind te midde van moeilikhede en swaarkry en dat ons dit moet sien as 'n geleentheid om nader aan God te kom en sterker te word in ons geloof....more33minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.