Die ekonomie minuut

Saaiboere se kosteknyptang


Listen Later

As dit so lekker reën soos die afgelope week en daar is goeie nuus oor trekkerverkope skep mens sommer moed vir die landbousektor, maar ek het gister ʼn ontleding gelees wat wys dat hierdie nie ʼn maklike, of noodwendig winsgewende, somerseisoen gaan wees nie.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

** Lees die blog waarop hierdie episode gebasseer is hier: The Farming Economist.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners