Sakevertroue het afgeneem in die eerste kwartaal. Dit is maar beurtkrag wat byt, maar daar is spelers in konstruksie en elektrisiteit wat begin glimlag.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.