Die ekonomie minuut

Sakevertroue val nog verder


Listen Later

RMB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue indeks vir die eerste kwartaal is gister bekend gemaak en sakevertroue is nog laer as einde verlede jaar. Sewe uit elke tien deelnemers aan die opname is nie tevrede met besigheidstoestande nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners