Die ekonomie minuut

Sentrale banke en rentekoerse


Listen Later

Ons markte en wisselkoers is op die oomblik baie sensitief vir enige nuus uit die VSA wat ʼn aanduiding kan gee van wanneer hulle rentekoerse gaan sny, maar daar is mos nie ʼn wet wat sê dat die Fed eerste moet beweeg nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU

Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners