Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00.Simfonie - waar ons elke dag liew... more
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.
February 09, 2020Lea en RagelPastoor Jacques wys ons vanuit die verhaal van Jakob, Lea en Ragel hoedat die Here uitkyk vir diegene wat deur ander mense verstoot word - en hoedat Hy van ons verwag om mense van liefde te wees....more0minPlay
February 02, 2020Die Bybel - 'n Manjifieke BoekProfessor François Möller bedien by ons die Woord en illustreer hoedat die Messias, Jesus Christus, alreeds vir baie jare as Belofte aangedui is in die Woord van die Here....more0minPlay
January 26, 2020Die Doping in die Heilige GeesEben leer die gemeente oor die kosbare Doping in die Heilige Gees - ons bron van krag om getuies vir Jesus in die wêreld daarbuite te wees....more0minPlay
January 19, 2020God wil verder - wil jy?Pastoor Jacques daag die gemeente uit om in 2020 onsself los te maak van dit wat agter is en uit te strek na dit wat voorlê....more0minPlay
January 12, 2020Vuur wat volhardEben leer die gemeente meer oor wat die sleutel is tot volhardende Heilige Gees vuur in ons lewe....more0minPlay
January 12, 2020GroeiPastoor Roode gesels met ons oor hoedat ons in ons geloof moet groei. Ons leer ook om te verstaan waarin ons glo....more0minPlay
December 08, 2019Watter tipe grond is jou hart?In hierdie boodskap vra Pastoor George die vraag - hoe het 2019 jou hart voorberei vir 2020? Is dit nou vrugbare, sagte grond, of is dit harde grond?...more0minPlay
December 01, 2019DankbaarheidTydens ons dankdiens leer ons opnuut oor hoe om dankbaar te wees....more0minPlay
November 24, 2019Dankbaarheid kweek DiensbaarheidHoe dankbaar is jy? In hierdie boodskap leer ons hoedat opregte dankbaarheid oorspoel na 'n lewe van diensbaarheid....more0minPlay
November 17, 2019Dankbaarheid is vergenoegdheidPastoor Jacques leer ons vanuit die Woord van die Here dat om dankbaar te wees, beteken om ook vergenoegd te wees....more0minPlay
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.