Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00.Simfonie - waar ons elke dag liew... more
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.
November 17, 2019Betoon jou dankiePastoor George neem die gemeente op 'n praktiese reis en leer ons hoe om ons dankbaarheid op 'n praktiese wyse te betoon....more0minPlay
November 10, 2019Dankbaar vir wie ek is...Pastoor Jacques vestig 'n paar belangrike beginsels rondom die kind van God se identiteit in hierdie boodskap en moedig ons aan om vorentoe te kyk en te sorg dat ons die Here altyd voor oë hou....more0minPlay
November 10, 2019Breek los van jou "vasgeval" voelPartykeer kan dit vir ons voel ons sit êrens in 'n seisoen van ons lewe in 'n "vasgeval" posisie. Pastoor George moedig die gemeente aan om los te breek hieruit en vorentoe te gaan!...more0minPlay
November 03, 2019Moenie net halfpad gaan niePastoor George moedig die gemeente aan om enduit die goeie stryd te stry, en voluit vir Jesus te lewe....more0minPlay
November 03, 2019Jou storie eindig nie hier nieIn 'n slegte seisoen van ons lewe kan ons dalk voel dat ons lewe nou net daar moet eindig - maar dis juis dan wat ons reg is vir 'n groot ingryping van die Here. Luister na Pastoor George wat oor hierdie konsep die gemeente aanspoor om op die uitkyk te wees vir 'n nuwe seisoen!...more0minPlay
October 27, 2019Kind van God, gryp in en floreer!Jaïrus en die vrou wat aan bloedvloeiing gely het se verhaal leer ons hoe om onsself te posisioneer vir 'n wonderwerk. Luister gerus hierna as jy 'n wonderwerk in jou lewe nodig het....more0minPlay
October 27, 2019Floreer en wees geseënd - 20 Oktober 2019 (Oggend)Pastoor Roode leer die gemeente oor wat dit beteken om 'n geseënde van die Here te wees....more0minPlay
October 27, 2019Word weer gevulPastoor Jacques spoor ons aan om weer gevul te word met die Heilige Gees soos wat die jaar spoedig tot sy einde snel....more0minPlay
October 13, 2019Laat dit met my gaan volgens U woord - Pastoor Johan Roode - 13 Oktober 2019 (Aand)Wil jy meer leer oor oorgawe aan die Here? Luister dan na hierdie insiggewende boodskap van Pastoor Roode....more0minPlay
October 13, 2019Die vreugde van gee - Pastoor George van Schalkwyk - 13 Oktober 2019 (Oggend)Pastoor George leer ons oor hoe vreugdevol die aksie van gee in ons lewe kan wees....more0minPlay
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.