Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00.Simfonie - waar ons elke dag liew... more
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.
September 05, 2021Wandel met die Heilige GeesIn vandag se boodskap moedig Pastoor George ons aan om 'n lewe te leef wat in stap met die Heilige Gees is....more0minPlay
August 29, 2021Jakobus | Jou woorde maak saakIn vandag se boodskap leer Pastoor Jacques ons oor die effek wat ons woorde het op die gang en verloop van ons lewe....more0minPlay
August 22, 2021Jakobus | Ware LewensgelukVandag leer Pastoor Eben ons vanuit die Woord van die Here dat ware lewensgeluk lê opgesluit daarin dat ons die Woord van die Here volg en eerbiedig....more0minPlay
August 08, 2021Aan die ander kant van FokusPastoor Franco nooi ons in vandag se boodskap uit om ons fokus weer reg te kry - om te verstaan dat ons Here groot is, en vir ons 'n groot verlossing bewerk het!...more0minPlay
August 01, 2021SondevergifnisPastoor Franco bedien ons met die Woord van die Here, en ons vier saam die wonderlike gawe van die Here, ten opsigte van sondevergifnis....more0minPlay
July 25, 2021Die Here is my HerderDie Here is ons Herder - en dit beteken dat Hy altyddeur vir ons sal sorg, en ons kan weet dat ons veilig is in Sy hande....more0minPlay
July 18, 2021Jesus soek vrug by ons, Sy menseWanneer Jesus ons roep, roep Hy ons ook om vrug te dra in hierdie wêreld. Al is dit moeilik, is elke seisoen die vrugdra-seisoen vir die kind van die Here!...more0minPlay
July 11, 2021Moenie dat jou lied stilword nie - Psalm 135Psalm 135 is 'n aanmoediging om die Here te loof en prys terwyl ons nog asem het. Al is ons in donker tye, moet ons nie dat ons lied stilword nie!...more0minPlay
July 04, 2021Die Kosbare Troos van GodOns vier vandag die Nagmaal, maar ons sit by die tafel aan met die wete dat die Here ons Ware Trooster is. God is vir ons goed, selfs in donker tye, soos die tye waarin ons tans leef. Eendag sal hierdie wêreld wat deur die vloek van die sonde getref is, hernu word - en ons sal vir ewig saam met die Here wees in 'n perfekte ewigheid....more0minPlay
June 27, 2021Dis jou beurtAbraham, Moses en Elia het unieke geloofswedlope gehad om te hardloop in hulle tyd, maar ons het ook, en dis nou ONS beurt om hierdie wedlope aan te durf. Kom en luister wat die Here deur Pastoor Eben aan die gemeente sê....more0minPlay
FAQs about Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening:How many episodes does Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening have?The podcast currently has 40 episodes available.