Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whats... more
FAQs about Skriftuurlik:How many episodes does Skriftuurlik have?The podcast currently has 166 episodes available.
February 15, 2022Wat beteken dit om "af te tree" en is dit hoegenaamd Skriftuurlik?Skriftuurlik kyk vandag na vrae soos hoeveel hemele is daar en waar is onder die aarde waarna die Bybel verwys. N ander vraag wat ons ontvang het is watter tipe musiek en musiek instrumente is aanvaarbaar in die kerk. vrae soos wat beteken dit om af te tree of uit en is dit hoegenaamd Skriftuurlik word ook vandag ondersoek. ons nooi jou kuier saam met ons om antwoorde op die ander vrae uit die Skrifte te vind Skriftuurlik...more48minPlay
February 08, 2022Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf & gestop moes word?Vandag se vrae het ons weer by uitstek in die SKRIFTE laat delf met vrae soos "Kan jy jouself besluit om weer gebore te word of is dit uitsluitlik die werk van die Heilige Gees? Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf moes word en wanneer daar gestop moes word? Ons het ook n vraag van n luisteraar ontvang wat vra of ongelowiges se babas dan onrein en verlore is. Skriftuurlik...more50minPlay
February 01, 2022Hoe om iemand van 'n ander geloof te benaderOns het die jaar op n hoe noot af geskop met vrae van ons luisteraars soos "hoe verduidelik ek aan iemand van n ander geloof hoe om n Christen te word " en is dit moontlik om God se Naam ydelik te gebruik wanneer ek bid. Skriftuurlik...more48minPlay
January 25, 2022Pastoor Matt Viljoen en aanbieder Wynand Rossouwn bybelse gefundeerde program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more51minPlay
January 18, 2022Pastoor Matt Viljoen en aanbieder Wynand Rossouwn bybelse gefundeerde program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more48minPlay
January 11, 2022Pastoor Matt Viljoen en aanbieder Wynand rossouwn bybelse gefundeerde program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more49minPlay
January 04, 2022Pastoor Matt Viljoen en aanbieder Wynand rossouwn bybelse gefundeerde program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more52minPlay
December 28, 2021Pastoor Matt Viljoen en aanbieder Wynand Rossouwn bybelse gefundeerde program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more52minPlay
December 21, 2021Past Matt Viljoen en Wynand Rossouwn bybelse gefundeerse program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel Skriftuurlik...more49minPlay
December 14, 2021Past Matt Viljoen en Wynand RossouwWat se die Bybel oor self bevrediging, is dit n sonde al dan nie is van die vrae wat ons in vandag se program gekry het Skriftuurlik...more48minPlay
FAQs about Skriftuurlik:How many episodes does Skriftuurlik have?The podcast currently has 166 episodes available.