Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whats... more
FAQs about Skriftuurlik:How many episodes does Skriftuurlik have?The podcast currently has 166 episodes available.
November 23, 2021Mag jy 2 keer gedoop word?Vrae vanaf luisteraars oor of jy jouself twee maal kan laat doop, en wat die Bybelse uitsprake daaroor is. Wat sê 1 Korithiers 11 oor n man en vrou se hoof bedekking en hoe verstaan ons dit in vandag se moderne konteks in die kerk, is van die interessante vrae wat luisteraars ingestuur het.. Skriftuurlik...more54minPlay
November 16, 2021Skriftuurlik ondersoek hierdie 3 interessante vrae vanaf luisteraarsis dit moeilik vir n mens om gered te word, wat se die Skrifte, en was Pilatus skuldig aan Christus se dood, Hoe oud was Adam toe God hom gemaak het was van die interessante vrae wat luisteraars vandag ingestuur en waarmee ons die Skrifte ondersoek het Skriftuurlik...more50minPlay
November 08, 2021Wat as ek en my gesin seer gekry het in die kerk?Wat staan my te doen as ek en my gesin in die kerk seergekry het? Hoe vergewe ek iemand wat my aanhoudend bly seermaak? Het die skrifte antwoorde vir my daarvoor? Wynand en past Matt ondersoek die Skrif vir antwoorde. Skriftuurlik...more49minPlay
October 26, 2021Wat is eerste bekering of geloof?n Interesante vraag wat ons vandag ontvang het, gaan oor bekering en geloof en die luistraar wil weet in volg orde watter een kom eerste as die Bybel dan se dat albei baie belangrik is Skriftuurlik...more49minPlay
October 18, 2021Hoe hanteer ek onregverdigheid volgens die Woord?Van die vrae wat ons vonoggend hanteer handel oor onregverdigheid, die uitverkiesings leer, vrye keuse en die 2 getuienis in Openbaring 11. Skriftuurlik...more49minPlay
October 05, 2021Mag 'n Christen met ander nasies, kulture en tale trou?Wat se die Skrifte wat moet ek my kinders leer, mag ek met ander nasies, volke, kulture en tale introu en myself in die eg met so iemand verbid? Vrae waarna ons vandag kyk en die Skrifte ondersoek vir n antwoord. Skriftuurlik...more49minPlay
September 28, 2021Is daar 'n spesiale betekenis aan die getal 3 in die Bybel?Is daar enige ooreenkom tussen die 3 jaar wat Jesus gepreek het, die 3 dae wat Jona in die vis was en die 3 dae wat Jesus se liggaam in die graf was?....is van die interresante vrae wat luisteraars vandag ingestuur het .... Skriftuurlik...more50minPlay
September 14, 2021Is die COVID-19 inenting Openbaring se merk van die dier?Leef ons vandag al in die tyd van die Seëls waarvan Openbaring praat en is die huidige inenting die merk van die dier waarvan daar ook in Openbaring gepraat word? Dit is van die interesante vrae wat ons in vandag se program hanteer. Skriftuurlik...more52minPlay
September 07, 2021Wat is die rol van beskerm engele op aarde?Baie interessante vrae vandag waarmee ons die Skrifte ondersoek kom uit Secunda se wereld " om nie klein kindertjies te laat struikel nie en beskerm engele se rol op aarde, ook n vraag oor die nuwe hemel en nuwe aarde en waar ons gaan bly, en n vraag oor seks voor die huwelik wat duidelik nie in die Bybels is nie en daarom is dit nie sonde nie .... kuier saam met ons as ons die Skrifte ondersoek en na waarheid op hierdie en ander vrae soek. Skriftuurlik...more53minPlay
August 31, 2021Kies ek God of kies Hy my?Daar is 3 tekste wat met mekaar verband hou in Mattheus. Die vraag is: Hoe kom ons eie keuse om God aan te neem en Sy uitverkiesing bymekaar uit? Wynand & Past Matt ondersoek die Skrif (Matt. 15:13, 22:11 en 14). Skriftuurlik...more21minPlay
FAQs about Skriftuurlik:How many episodes does Skriftuurlik have?The podcast currently has 166 episodes available.