Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Skrywers en Boeke:How many episodes does Skrywers en Boeke have?The podcast currently has 734 episodes available.
May 28, 201428 May 2014Ilse Salzwedel gesels met Marius Crous oor Andries Bezuidenhout se nuwe bundel Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle. Luister na ʼn uittreksel uit Murray La Vita se US-Woordfeesgesprek met Lina Spies, wat onlangs haar 75e verjaarsdag gevier het. Ilse gesels met Casey B. Dolan oor haar debuutroman When the bough breaks, wat pas verskyn het en reeds in Frans en Spaans vertaal is. Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde en vertel onder andere meer van die Week van de Afrikaanse roman wat in September in Nederland plaasvind....more49minPlay
May 21, 201421 May 2014Ilze Salzwedel vind meer uit oor hoe mens kinders aan die lees kan kry. Sy praat ook met Leti Kleyn oor Die Afrikaanse Skryfgids wat sy en Riana Scheepers saamgestel het....more1hPlay
May 14, 201414 May 2014Daar is twee uittreksels uit die US Woordfees-gesprekke: Irma Joubert gesels oor haar jongste roman TOLBOS, en Abram Phillips vertel meer van sy aangrypende roman DIE HART VAN 'N MA. Ilse Salzwedel gesels met Kerneels Breytenbach en uitgewer Riana Barnard oor die stand van Afrikaanse erotiese literatuur. Johan Myburg gesels weer oor die internasionale letterkunde....more57minPlay
May 06, 20147 May 2014Ilse Salzwedel gesels met prof. Steward van Wyk van UWK oor wat die afgelope 20 jaar van demokrasie vir Afrikaanse letterkunde beteken het. Johan Myburg gesels oor onder meer Miguel de Cervantes, skrywer van die legendariese Don Quixote....more37minPlay
April 30, 201430 Apr 2014Ilse Salzwedel gesels met prof. Andries Visagie oor T.T. Cloete se jongste digbundel, KARNAVAL EN LENT. Corina van der Spoel gesels met Mark Gevisser oor sy boek JOHANNESBURG LOST AND FOUND. Johan Myburg vertel wat in die internasionale letterkunde gebeur....more52minPlay
April 23, 201423 Apr 2014Joan Hambidge praat met uitgewer Etienne Bloemhof oor haar nuwe digbundel MEDITASIES in ʼn gesprek wat tydens die US Woordfees opgeneem is. Ilse Salzwedel gesels met Steve Hofmeyr oor sy roman LAASTE DANS, DRIENIE. Johan Myburg vertel meer oor die jongste verwikkelinge in die internasionale letterkunde....more53minPlay
April 16, 201416 Apr 2014Luister na 'n gesprek wat tydens die US Woordfees opgeneem is. Amanda Botha gesels met Mari Heese oor haar roman VUURKLIP, die eerste roman in Afrikaans wat in die oertydperk afspeel. Ilse Salzwedel gesels met Dominique Botha oor haar aangrypende debuutroman VALSRIVIER, wat onlangs deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Eugene Maraisprys bekroon is. Johan Myburg het interessante nuus oor die internasionale letterkunde....more48minPlay
April 09, 20149 Apr 2014Luister na uittreksels uit die Digtersparadys-gesprek by vanjaar se US Woordfees. T.T. Cloete, Adam Small, Wilma Stockenström en Hennie Nortje gesels oor hulle werk en lees van hulle eie gedigte voor. Ilse Salzwedel gesels met Tinus Horn oor sy nuwe roman BOMSKOK....more49minPlay
March 26, 201426 Mar 2014Hennie Aucamp is op 20 Maart in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Ons bring hulde aan hierdie groot Afrikaanse skrywer. Corina van der Spoel gesels ook met Sandra Saayman oor 'n nuwe boek oor die werk van Breyten Breytenbach....more43minPlay
FAQs about Skrywers en Boeke:How many episodes does Skrywers en Boeke have?The podcast currently has 734 episodes available.