
Sign up to save your podcasts
Or


The Economist tydskrif se Big Mac-indeks was gister oral in die nuus. Dit wys dat die rand 49,7% ondergewaardeer is teen die dollar. Die wisselkoers behoort rondom R8,94 teen die dollar te wees. Maar wat beteken dit?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellThe Economist tydskrif se Big Mac-indeks was gister oral in die nuus. Dit wys dat die rand 49,7% ondergewaardeer is teen die dollar. Die wisselkoers behoort rondom R8,94 teen die dollar te wees. Maar wat beteken dit?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners