Die ekonomie minuut

Solow of produktiwiteitsgroei?


Listen Later

In Suid-Afrikacsal ons gereeld sê dat ons het vinnig ekonomiese groei nodig – eintlik ʼn groeicwonderwerk soos wat Sjina beleef het. Mens praat van groei van 5% per jaar vircbaie jare. Maar presies hoe het Sjina dit reg gekry? Basil Halperin het onlangscʼn interessante tweet storm daaroor gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners