Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Stass oor Nuwe Lof in SA
    Johann Els kuier met Stass van Onbeskaamd, wat deel is van die hele Nuwe Lof Beweging, wat nuwe musiek vir lof en aanbidding in kerke landswyd skep deur ‘n hele spul aanbiddingsleiers wat saamwerk daaraan. Mense soos Louis Brittz, Retief Burger, Stella, Zaretha en nog vele meer. Hulle gaan landswyd werkswinkels vir Aanbiddingsleiers aanbied in 2025. Spektrum Podcasts
    16 min
  • Kalaharistories - Hoe Sy liefde lyk
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe Sy liefde lyk” uit 1 Joh 4:12 en Hebr 13:16 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Johan Eloff oor die Roof-a Ruff inisiatief
    Johann kuier met Johan Eloff oor hulle nuwe Roof-a-Ruff Sleeper inisiatief om waardigheid e te herstel by mense wat noodgedwonge op ons strate moet slaap. Isaiah 58:7-8 ... “and to provide the poor wanderer with shelter ... and your healing will quickly appear” Spektrum Podcasts
    16 min
  • Wynand du Preez - Jy moet iets doen
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11. Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…