Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Mighty Women in God - Ina van Vuuren
    Mighty Women in God vind plaas in Parys 7 – 9 Maart en een van die sprekers daar is Ina van Vuuren. Haar bediening se naam is “Pure Pomegranate” en sy bedien graag vroue wereldwyd. Haar tema vir die konferensie is “Kom sit onder die appelboom” uit Hooglied natuurlik. Spektrum Podcasts
    13 min
  • Gateway news
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Ds Riaan Jonker kamp op die dak!
    Maroela Media vertel ons van ‘n Ds van NG Nigel Oos Gemeente wat sy gemeente gemotiveer het met ‘n ongewone idee. Ds Riaan Jonker moes toe sy belofte nakom en op die dak van die kerk uitkamp vir ‘n nag. Ons moes net die storie hoor... Spektrum Podcasts
    17 min
  • Mighty Women in God - Anné Blom
    Johann Els kuier met Anné Blom. Sy is ‘n spreker by die Mighty Women in God konferensie 7 – 9 Maart by Parys, vanwee haar hart vir vroue en hoe sy uit haar liefde vir Jesus vroue bedien soos net ‘n vrou kan. Spektrum Podcasts
    11 min
  • Kalaharistories - Maak soos Hy maak
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak soos Hy maak” uit Joh 13:14 Spektrum Podcasts
    8 min
  • Gateway
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…