Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Ds Janlu Kuyler: die hoofdoel van die mens
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die "Hoofdoel van die mens" hier op aarde, en verwys na Ps 16:8, 1 Kor 10:31 en Ef 1:4 Spektrum Podcasts
    6 min
  • Kalaharistories: Klein goedjies
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Klein goedjies” uit Ps 21:6-8 in die Boodskap. Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
    5 min
  • Wynand du Preez - tiendes en armes
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tiendes en armes” uit Mattheus 6 Spektrum Podcasts
    6 min
  • Kalaharistories: Glowoorde en sienwoorde
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Glowoorde en sienwoorde” uit Hebr 11:6 Spektrum Podcasts
    7 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…