Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
January 08, 2026Almal en nog wat 8 Januarie 2026Willem Pelser gesels met dr. Jaco Louw, 'n chemiese patoloog....more16minPlay
January 07, 2026Kuns met kontant 7 Januarie 2026Amor Vittone se storie lê op die kruispad waar kuns en kontant mekaar ontmoet - ’n kreatiewe loopbaan sonder 'n vaste inkomste, die realiteit van 'n selfstandige inkomste, en harde finansiële skokke wat volg wanneer siekte, verlies en regsonsekerheid alles verander. Ná Joost van der Westhuizen se siekte en dood moes sy nie net emosioneel aanpas nie, maar ook finansieël herkalibreer - van inkomste wat skielik opdroog, tot ’n omstrede boedel, ’n publieke testamentsage en die uitdaging om twee kinders se leefstyl volhoubaar te hou. Dis ’n eerlike, relevante en diep menslike verhaal oor beplanning, foute, volharding en die duur lesse wat geld ’n mens soms leer....more8minPlay
January 06, 2026RSG Help 6 Januarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Royal Family Kids Camp Mogale)...more12minPlay
December 18, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 18 Desember 2025Anton Joubert vertel tien dinge wat jy van ‘n toeristegids moet weet....more12minPlay
December 17, 2025Kuns met kontant 17 Desember 2025Deel 2: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met haar grootgeword — nou gesels en leer sy ons iets oor geld. As jy in die 80’s of 90’s grootgeword het, was daar sekerlik een bekende gesig wat elke middag op jou TV verskyn het — Magda van Biljon, aanbieder van Wielie Walie! Sy was deel van ons kinderdae saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en die kleurvolle wêreld van stories en verbeelding. Vandag hoor jy haar steeds, maar op ’n ander manier — as regisseur van Afrikaanse weergawes van Turkse telenovellas. Magda van Biljon gesels oor finansies, aanpasbaarheid en die kuns om te oorleef as kreatiewe mens. Van Wielie Walie tot Turkse telenovellas deel Magda haar reis van TV-glans tot stemwerk, en hoe sy haar geld slim bestuur in ’n onvoorspelbare bedryf....more9minPlay
December 16, 2025RSG Help 16 Desember 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Bet El, Mooinooi)...more11minPlay
December 11, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 11 Desember 2025Professor Adri Drotskie vertel tien dinge wat jy van ‘n MBA moet weet....more12minPlay
December 10, 2025Kuns met kontant 10 Desember 2025Deel 1: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met haar grootgeword — nou gesels en leer sy ons iets oor geld. As jy in die 80’s of 90’s grootgeword het, was daar sekerlik een bekende gesig wat elke middag op jou TV verskyn het — Magda van Biljon, aanbieder van Wielie Walie! Sy was deel van ons kinderdae saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en die kleurvolle wêreld van stories en verbeelding. Vandag hoor jy haar steeds, maar op ’n ander manier — as regisseur van Afrikaanse weergawes van Turkse telenovellas. Magda van Biljon gesels oor finansies, aanpasbaarheid en die kuns om te oorleef as kreatiewe mens. Van Wielie Walie tot Turkse telenovellas deel Magda haar reis van TV-glans tot stemwerk, en hoe sy haar geld slim bestuur in ’n onvoorspelbare bedryf....more8minPlay
December 09, 2025RSG Help 9 Desember 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Strand Dienssentrum)...more11minPlay
December 04, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 4 Desember 2025Shani Little vertel tien dinge wat jy van Braille moet weet....more15minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.