Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
February 24, 2026RSG Help 24 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Wild Mongoo, George)...more11minPlay
February 19, 2026Almal en nog wat 19 Februarie 2026Sandra Kotzé-Smit praat oor slaapapnee....more10minPlay
February 18, 2026Kuns met kontant 18 Februarie 2026Deel 1: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in gewelddadige huwelike vasgevang bly omdat finansiële afhanklikheid hulle sonder 'n uitkoms laat. Daardie belewenis van armoede, veerkragtigheid en die stille finansiële handel en wandel van oorlewing weerklink sterk in haar bekroonde vertolking in Shirley Adams, waar sy ’n ma vertolk het wat aan alle hoop vasklou te midde van swaarkry. Henco Kruger en Denise se gesprek beweeg tussen verhoog en skerm, tussen stabiliteit en stryd, en oor die ingewikkelde vryheid wat kom wanneer ’n vrou uiteindelik haar eie inkomste kan verdien....more9minPlay
February 17, 2026RSG Help 17 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (CHOC Kinderkankerstigting)...more12minPlay
February 12, 2026Almal en nog wat 12 Februarie 2026Willem Pelser gesels met die Amerikaner, Hayley van der Merwe, wat deesdae in Suid-Afrika bly....more10minPlay
February 11, 2026Kuns met kontant 11 Februarie 2026Deel 2: Helen Zille, voormalige premier van die Wes-Kaap, deel insigte oor haar grootwordjare, die lewens- en geldlesse wat sy by haar ma en ouma geleer het, en waarom sy en haar man steeds elke aankoop deeglik oorweeg. Hulle gesels in diepte oor die mens agter die politieke rol. Die gesprek strek van persoonlike waardes tot openbare diens, met ’n blik op haar hoop om - indien sy as burgemeester aangestel word - Johannesburg ’n beter funksionerende stad te maak. Dis ’n opregte, eerlike en intieme gesprek oor verantwoordelikheid, geld, lewenskeuses en leierskap....more9minPlay
February 10, 2026RSG Help 10 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Akasia Horse Shelter & Akasia Animal and Wildlife Rescue)...more12minPlay
February 05, 2026Almal en nog wat 5 Februarie 2026Emeritusprofessor David Marais praat oor cholesterol....more15minPlay
February 04, 2026Kuns met kontant 4 Februarie 2026Deel 1: Helen Zille, voormalige premier van die Wes-Kaap, deel insigte oor haar grootwordjare, die lewens- en geldlesse wat sy by haar ma en ouma geleer het, en waarom sy en haar man steeds elke aankoop deeglik oorweeg. Hulle gesels in diepte oor die mens agter die politieke rol. Die gesprek strek van persoonlike waardes tot openbare diens, met ’n blik op haar hoop om - indien sy as burgemeester aangestel word - Johannesburg ’n beter funksionerende stad te maak. Dis ’n opregte, eerlike en intieme gesprek oor verantwoordelikheid, geld, lewenskeuses en leierskap....more9minPlay
February 03, 2026RSG Help 3 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Môreson Kinder- en Jeugsorgsentrum, George)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.