Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
April 09, 2026Almal en nog wat 9 April 2026Willem Pelser gesels met pediater dr. De Jager Booysen, ook bekend as Dr. Japsnoet....more15minPlay
April 08, 2026Kuns met kontant 8 April 2026Deel 2: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiële sekerheid uit ’n wêreld van applous? Hoe maak jy finansiële sekerheid uit iets so vloeibaar soos musiek? En wat gebeur wanneer die applous stil raak? Henco Krugwe gesels met ’n man wat nie net musiek verstaan nie, maar wat sonder dat baie mense dit besef, ook die ekonomie van kreatiwiteit moes leer bemeester. Want talent skep inkomste, maar dit vat iets meer om dit oor ’n leeftyd te laat hou. Dit is Tinus Esterhuizen, beter bekend as Martin Lane....more8minPlay
April 07, 2026RSG Help 7 April 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Heart for Children Stigting)...more12minPlay
April 02, 2026Almal en nog wat 2 April 2026Willem Pelser gesels met Jannie du Toit wat 55 jaar in die musiekbedryf vier....more17minPlay
April 01, 2026Kuns met kontant 1 April 2026Deel 1: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiële sekerheid uit ’n wêreld van applous? Hoe maak jy finansiële sekerheid uit iets so vloeibaar soos musiek? En wat gebeur wanneer die applous stil raak? Henco Krugwe gesels met ’n man wat nie net musiek verstaan nie, maar wat sonder dat baie mense dit besef, ook die ekonomie van kreatiwiteit moes leer bemeester. Want talent skep inkomste, maar dit vat iets meer om dit oor ’n leeftyd te laat hou. Dit is Tinus Esterhuizen, beter bekend as Martin Lane....more9minPlay
March 31, 2026RSG Help 31 Maart 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (SA Water Warriors)...more8minPlay
March 26, 2026Almal en nog wat 26 Maart 21026Willem Pelser gesels met langafstandatleet Wihan Swanepoel....more15minPlay
March 25, 2026Kuns met kontant 25 Maart 2026Deel 2: Wat verg dit regtig om jou lewe op die pad te bou, en wat leer so ’n lewe jou oor geld? Henco Kruger praat met die avonturier en televisie-aanbieder, Johan Badenhorst. Hy is die man agter die ikoniese Voetspore-televisiereeks wat al oor 25 jaar en 18 seisoene strek. Johan vertel hoe hy regte studeer het, hoe sy tyd by die SAUK hom op ’n totaal ander pad geplaas het, en hoe hy oor die jare geleer het dat sukses in hierdie bedryf nie net oor drome gaan nie, maar oor struktuur, kontrakte en finansiële realiteit. Die vraag is nie hoeveel geld jy het nie, maar of jy genoeg brandstof het om die reis te kan voltooi......more15minPlay
March 24, 2026RSG Help 24 Maart 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Stellumthombo, Stellenbosch)...more11minPlay
March 19, 2026Almal en nog wat 19 Maart 2026Willem Pelser gesels met sangeres Helenè Bester....more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.