Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
April 29, 2026Kuns met kontant 29 April 2026Deel 2: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die spel speel nie, maar dit ook op ’n toeganklike en vermaaklike manier verduidelik. In hierdie spesiale onderhoud gesels ons nie net oor gholf nie, maar ook oor die besluite agter die sukses — risiko, geld en hoe ’n mens ’n passie kan omskep in ’n volhoubare besigheid....more8minPlay
April 28, 2026RSG Help 28 April 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (25:40)...more13minPlay
April 23, 2026Almal en nog wat 23 April 2026Willem Pelser praat met Judith de Beer-Rojas wat vir die Verenigde Nasies in Switserland werk....more12minPlay
April 22, 2026Kuns met kontant 22 April 2026Ons bring hulde aan ’n besondere mens en kunstenaar, Johnny Davids, wat verlede week in die jong ouderdom van 48 oorlede is. In Oktober 2024 het hy Henco Kruger gesels met die vrystelling van sy memoire, Boytjie, ’n boek waarin hy die wêreld die geleentheid gegee het om sy storie, in sy eie woorde, te leer ken. Gewoonlik fokus ons op die finansiële stories van ons gaste, maar die gedeeltes van daardie gesprekke wat nie oor geld gaan nie, bly dikwels agter die skerms en beland op die redigeerkamer se vloer. Ons maak ’n uitsondering in Johnny se nagedagtenis. Ons deel juis daardie persoonlike, ongehoorde oomblikke — die dele van die gesprek wat nie oor geld gegaan het nie maar oor die mens self....more10minPlay
April 21, 2026Die lewe in die Midde-OosteJohannette Pelser, wat in Saoedi-Arabië werk, vertel van haar ervaring om tydens die militêre omstuimigheid in die Midde-Ooste te woon....more7minPlay
April 21, 2026RSG Help 21 April 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Autism Care Foundation)...more11minPlay
April 16, 2026Almal en nog wat 16 April 2026Willem Pelser praat met Charlotte du Plessis, die stigter en bestuurshoof van die Vroue van Statuur-tokennings....more14minPlay
April 15, 2026Kuns met kontant 15 April 2026Deel 1: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die spel speel nie, maar dit ook op ’n toeganklike en vermaaklike manier verduidelik. In hierdie spesiale onderhoud gesels ons nie net oor gholf nie, maar ook oor die besluite agter die sukses — risiko, geld en hoe ’n mens ’n passie kan omskep in ’n volhoubare besigheid....more9minPlay
April 14, 2026RSG Help 14 April 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Kwaggaspoort Reddingsdaad, Pretoria)...more10minPlay
April 10, 2026Gerrie en AntoinetteWêreldreisiger Gerrie Pretorius kuier in die Karoo. Hy het onder meer ’n draai gaan maak by kruiekenner Antoinette Pienaar op Theefontein....more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.