Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.
September 16, 2025RSG Help 16 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Tweet Tweet Rescue & Rehab)...more14minPlay
September 11, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 11 September 2025Marlene Freislich vertel tien dinge wat jy van demensie en Alzheimers moet weet....more14minPlay
September 10, 2025Kuns met kontant 10 September 2025Deel 2: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie aandag gegee aan spaarsamigheid en langtermynbeplanning nie. Soos sy loopbaan gevorder het – veral tydens sy jare as Springbok waar hy die wêreld deurkruis het tot by die hoogtepunt van ’n Wêreldbeker-oorwinning – het hy besef hoe belangrik dit is om finansieël gedissiplineerd te leef en nie net vir vandag te speel nie, maar ook vir die dag ná rugby. Hy beklemtoon dat geld vir hom nooit die einddoel was nie, maar ’n middel om sekuriteit en vryheid vir hom en sy gesin te skep. Vandag bly hy steeds baie bewus van hoe hy sy inkomste bestuur, en sien hy finansiële beplanning as ’n spanpoging – net soos rugby – waar jy strategies moet dink en jou kanse benut....more8minPlay
September 09, 2025RSG Help 9 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (TechnoLife Wise Stigting)...more18minPlay
September 08, 2025Gerrie in LondenWêreldreisiger en TV-aanbieder, Gerrie Pretorius, rits so bietjie in Londen rond. Hy lig gaatjies en plekkies uit waarop die tipiese toeris nie noodwendig af sal kom nie....more13minPlay
September 04, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 4 September 2025Leigh Joy Mansel-PLeydell vertel tien dinge wat jy van aanlyn-maatsoek moet weet....more13minPlay
September 03, 2025Kuns met kontant 3 September 2025Deel 1: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie aandag gegee aan spaarsamigheid en langtermynbeplanning nie. Soos sy loopbaan gevorder het – veral tydens sy jare as Springbok waar hy die wêreld deurkruis het tot by die hoogtepunt van ’n Wêreldbeker-oorwinning – het hy besef hoe belangrik dit is om finansieël gedissiplineerd te leef en nie net vir vandag te speel nie, maar ook vir die dag ná rugby. Hy beklemtoon dat geld vir hom nooit die einddoel was nie, maar ’n middel om sekuriteit en vryheid vir hom en sy gesin te skep. Vandag bly hy steeds baie bewus van hoe hy sy inkomste bestuur, en sien hy finansiële beplanning as ’n spanpoging – net soos rugby – waar jy strategies moet dink en jou kanse benut....more8minPlay
September 02, 2025RSG Help 2 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Bring Back Hope-sentrum)...more8minPlay
August 28, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 28 Augustus 2025Geneviéve Cillié vertel tien dinge wat jy van biscotti moet weet....more12minPlay
August 28, 2025Gerrie en Dracula...TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, gesels oor sy onlangse reis na Romenië, hoekom Dracula groot nuus is, en die interessante besienswaardighede daar....more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.