Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.
October 08, 2025Kuns met kontant 8 Oktober 2025Deel 2: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gelede uit dié geliefde RSG-program saamgestel het. Met haar kenmerkende stem vergelyk Suzaan slim finansiële beplanning met die versorging van ’n tuin – van die regte grond tot son, skaduwee en water op die regte tyd vir jou saadjies en plante wat jou beleggings in die lewe is. Sy deel ook nostalgiese stories uit haar kleurryke loopbaan in radio en televisie, en vertel van die lewenslesse wat sy oor dekades in die mediawêreld geleer het – lesse wat jou kan help om met groter insig oor geld te dink en beter finansiële keuses te maak....more8minPlay
October 07, 2025RSG Help 7 Oktober 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Minette, Kariega)...more11minPlay
October 02, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 2 Oktober 2025Johan Nel vertel tien dinge wat jy van posseëls moet weet....more13minPlay
October 01, 2025Kuns met kontant 1 Oktober 2025Deel 1: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gelede uit dié geliefde RSG-program saamgestel het. Met haar kenmerkende stem vergelyk Suzaan slim finansiële beplanning met die versorging van ’n tuin – van die regte grond tot son, skaduwee en water op die regte tyd vir jou saadjies en plante wat jou beleggings in die lewe is. Sy deel ook nostalgiese stories uit haar kleurryke loopbaan in radio en televisie, en vertel van die lewenslesse wat sy oor dekades in die mediawêreld geleer het – lesse wat jou kan help om met groter insig oor geld te dink en beter finansiële keuses te maak....more9minPlay
September 30, 2025RSG Help 30 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Jogébed Kinder- en Jeugsorgsentrum, Upington)...more10minPlay
September 25, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 25 September 2025Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van ’n testament moet weet....more9minPlay
September 24, 2025Kuns met kontant 24 September 2025Deel 2: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie beperk en sy fokus na ander prioriteite verskuif het. Hy gesels oor herinneringe aan sy tekstielstudies by die Universiteit van Leeds en as fabriekswerker voordat sy eerste langspeelplaat kultusaanhang in die Kaap geniet het, ondanks die SAUK se verbanning van sy musiek. Hy vertel hoe slim hy sy Volkswagenmikrobus-advertensies onderhandel het (ongewone hoë fooie in daardie die tyd én elke tweede jaar ’n nuwe bus ontvang het) en dié inkomste in aandele en eiendom belê het om uiteindelik ’n huis af te betaal. Hy vertel ook van sy rooi velskoene, en hoe hy geld daaruit gemaak het, asook van sy familieherkoms uit Litoue, hoe sy van na Kramer verander is, en dat “Onnerwater” sy allergunsteling lied van hom is....more8minPlay
September 23, 2025RSG Help 23 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Manger Care Centre, Benoni)...more9minPlay
September 18, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 18 September 2025Dr. Leana Olivier vertel tien dinge wat jy van Fetale Alkoholsindroom moet weet....more15minPlay
September 17, 2025Kuns met kontant 17 September 2025Deel 1: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie beperk en sy fokus na ander prioriteite verskuif het. Hy gesels oor herinneringe aan sy tekstielstudies by die Universiteit van Leeds en as fabriekswerker voordat sy eerste langspeelplaat kultusaanhang in die Kaap geniet het, ondanks die SAUK se verbanning van sy musiek. Hy vertel hoe slim hy sy Volkswagenmikrobus-advertensies onderhandel het (ongewone hoë fooie in daardie die tyd én elke tweede jaar ’n nuwe bus ontvang het) en dié inkomste in aandele en eiendom belê het om uiteindelik ’n huis af te betaal. Hy vertel ook van sy rooi velskoene, en hoe hy geld daaruit gemaak het, asook van sy familieherkoms uit Litoue, hoe sy van na Kramer verander is, en dat “Onnerwater” sy allergunsteling lied van hom is....more9minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.