Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
October 16, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 16 Oktober 2025Piet Dekker vertel tien dinge wat jy van fossiele in die Karoo moet weet....more14minPlay
October 15, 2025Kuns met kontant 15 Oktober 2025Deel 1: Lianie May vertel vir die eerste keer dat sy en haar man drie kinders aangeneem het toe hulle klein was. Vandag is hulle volwassenes, en die paartjie voel trots en dankbaar om uiteindelik dié deel van hulle lewensverhaal te deel. Henco Kruger en Lianie May gesels ook oor haar ander groot passie — boerdery. Weeksdae werk sy voltyds saam met haar man op hulle plaas, waar sy met verstommende kennis oor landbou praat, van vee tot kontantvloei. Oor naweke verruil sy haar werkstewels en khakiklere vir verhoogskoene, wanneer sy weer die sangeres word wat gehore regoor die land bekoor. Sy vertel hoe hulle oor geld dink, hoe die plaas se finansies bestuur word, hoe haar musiekloopbaan as ’n besigheidsmodel funksioneer, en hoe dié finansiële beginsels deur die jare aan hulle drie kinders oorgedra is....more9minPlay
October 14, 2025RSG Help 14 Oktober 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (NG Kerk Brakpan-Noord Kinderbediening)...more8minPlay
October 09, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 9 Oktober 2025Eon Hendricks vertel tien dinge wat jy van Stellenbosch moet weet....more9minPlay
October 08, 2025Kuns met kontant 8 Oktober 2025Deel 2: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gelede uit dié geliefde RSG-program saamgestel het. Met haar kenmerkende stem vergelyk Suzaan slim finansiële beplanning met die versorging van ’n tuin – van die regte grond tot son, skaduwee en water op die regte tyd vir jou saadjies en plante wat jou beleggings in die lewe is. Sy deel ook nostalgiese stories uit haar kleurryke loopbaan in radio en televisie, en vertel van die lewenslesse wat sy oor dekades in die mediawêreld geleer het – lesse wat jou kan help om met groter insig oor geld te dink en beter finansiële keuses te maak....more8minPlay
October 07, 2025RSG Help 7 Oktober 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Minette, Kariega)...more11minPlay
October 02, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 2 Oktober 2025Johan Nel vertel tien dinge wat jy van posseëls moet weet....more13minPlay
October 01, 2025Kuns met kontant 1 Oktober 2025Deel 1: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gelede uit dié geliefde RSG-program saamgestel het. Met haar kenmerkende stem vergelyk Suzaan slim finansiële beplanning met die versorging van ’n tuin – van die regte grond tot son, skaduwee en water op die regte tyd vir jou saadjies en plante wat jou beleggings in die lewe is. Sy deel ook nostalgiese stories uit haar kleurryke loopbaan in radio en televisie, en vertel van die lewenslesse wat sy oor dekades in die mediawêreld geleer het – lesse wat jou kan help om met groter insig oor geld te dink en beter finansiële keuses te maak....more9minPlay
September 30, 2025RSG Help 30 September 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Jogébed Kinder- en Jeugsorgsentrum, Upington)...more10minPlay
September 25, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 25 September 2025Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van ’n testament moet weet....more9minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.