Spitstyd

Spitstyd

Download on the App Store

Spitstyd episodes

  • Kuns met kontant 13 Augustus 2025
    Deel 2: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n professionele rugbyspeler te word nie. Rugby was eerder ‘n passie as ‘n leefstyl. Terwyl hy aan Stellenbosch Universiteit studeer het, wou hy net sy studies voltooi en ‘n kliniese sielkundige word. Toe rugby in die laat 1990’s professioneel draai, het Breyton sy kans gekry, maar dit was nooit sy aanvanklike motivering om ryk te word nie. Hy het in 2007 sy tokse opgehang ná 64 toetswedstryde en 26 drieë. Hy het daarna aktief in sportkommentaar en televisie betrokke geraak. Professionele rugby het ‘n tydelike inkomste verskaf, maar hy het vroeg reeds besef dat dit nie vir ewig sal hou of vir sy oudag sorg nie. Hy het belanggestel in bemarking en media as loopbaankeuses ná sy speeljare. Breyton se pad weerspieël ‘n balans tussen eenvoud, passie en realisme. Hy het nie met geld of rykdom as doel begin nie – eerder het hy sy opleiding en liefde vir sport aangepak, en toe rugby professioneel word, het hy daarin geslaag om 'n loopbaan te bou.
    9 min
  • Kuns met kontant 6 Augustus 2025
    Deel 1: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n professionele rugbyspeler te word nie. Rugby was eerder ‘n passie as ‘n leefstyl. Terwyl hy aan Stellenbosch Universiteit studeer het, wou hy net sy studies voltooi en ‘n kliniese sielkundige word. Toe rugby in die laat 1990’s professioneel draai, het Breyton sy kans gekry, maar dit was nooit sy aanvanklike motivering om ryk te word nie. Hy het in 2007 sy tokse opgehang ná 64 toetswedstryde en 26 drieë. Hy het daarna aktief in sportkommentaar en televisie betrokke geraak. Professionele rugby het ‘n tydelike inkomste verskaf, maar hy het vroeg reeds besef dat dit nie vir ewig sal hou of vir sy oudag sorg nie. Hy het belanggestel in bemarking en media as loopbaankeuses ná sy speeljare. Breyton se pad weerspieël ‘n balans tussen eenvoud, passie en realisme. Hy het nie met geld of rykdom as doel begin nie – eerder het hy sy opleiding en liefde vir sport aangepak, en toe rugby professioneel word, het hy daarin geslaag om 'n loopbaan te bou.
    9 min
  • Kuns met kontant 30 Julie 2025
    Deel 2: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer deurgebring het voordat sy haar drome op die verhoog begin uitleef het. Alhoewel sy uiteindelik haar hart gevolg het en as sangeres begin optree het, het sy nooit haar liefde vir die onderwys laat vaar nie. Vir Mari is finansiële stabiliteit net so belangrik soos kreatiewe vervulling. Sy glo in ‘n gebalanseerde leefstyl waar jy jou passie kan uitleef, maar ook verantwoordelik met geld omgaan. “My stem bring die ekstras, maar my bord kos en pensioen kom steeds uit die skoolbanke.” Deur haar unieke kombinasie van opvoeding en musiek het sy 'n volhoubare loopbaan gebou - een waar droom en verantwoordelikheid hand aan hand loop.
    10 min
  • RSG Help 29 Julie 2025
    RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Memorable Order of Tin Hats (M.O.T.H.), Polokwane)
    10 min
  • Kuns met kontant 23 Julie 2025
    Deel 1: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer deurgebring het voordat sy haar drome op die verhoog begin uitleef het. Alhoewel sy uiteindelik haar hart gevolg het en as sangeres begin optree het, het sy nooit haar liefde vir die onderwys laat vaar nie. Vir Mari is finansiële stabiliteit net so belangrik soos kreatiewe vervulling. Sy glo in ‘n gebalanseerde leefstyl waar jy jou passie kan uitleef, maar ook verantwoordelik met geld omgaan. “My stem bring die ekstras, maar my bord kos en pensioen kom steeds uit die skoolbanke.” Deur haar unieke kombinasie van opvoeding en musiek het sy 'n volhoubare loopbaan gebou - een waar droom en verantwoordelikheid hand aan hand loop.
    10 min

About Spitstyd

From the publisher's feed

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!