Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
June 01, 2021Tegnominuut 1 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor Whatsappe-stemboodskappe wat nou teen vinnige spoed gespeel kan word, en 'n studie oor die geraas wat tegnologie maak....more2minPlay
May 27, 2021Dink Dave 27 Mei 2021Dave Pepler praat oor die halfmensplant; hoekom klein honde plante vreet; hoekom water nie kan brand nie; hoe slange nes maak; waar voëls gaan om te vrek; afskrikmiddels vir bosbokke; en voëls wat gras vreet....more12minPlay
May 26, 2021RSG Help 26 Mei 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Minki's Ark of Rescue)...more9minPlay
May 25, 2021Tegnominuut 25 Mei 2021Ettienne Ludick praat oor 'n video op YouTube wat verkoop is as 'n NFT....more2minPlay
May 20, 2021Dink Dave 20 Mei 2021Dave Pepler praat oor die migrasie van wit skoenlappers; liggaamstemperatuur en die aanvoelbare temperatuur; die migrasie van uile; of miere weet of dit gaan reën; hoe straatbrakke in die koue oorleef; en hoekom 'n olifantkalf sy ma se mis eet....more9minPlay
May 19, 2021RSG Help 19 Mei 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vector-stigting)...more9minPlay
May 18, 2021Tegnominuut 18 Mei 2021Ettienne Ludick praat oor Facebook se moderators wat 'n draai in die hof maak....more2minPlay
May 13, 2021Dink Dave 13 Mei 2021Dave Pepler praat oor stokgoggas; tannienvergiftiging; perdebye; kameelperde; die mense se temperatuur; en hoe om katte uit jou tuin weg te jaag....more9minPlay
May 12, 2021RSG Help 12 Mei 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cornerstone Welness Centre en Da Gama Angels)...more11minPlay
May 11, 2021Tegnominuut 11 Mei 2021Ettienne Ludick praat oor 'n stemkunstenaar wat TikTok dagvaar omdat hulle haar stem in video's gebruik sonder om daarvoor te betaal....more1minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.